{"id":11034,"date":"2011-09-12T05:41:29","date_gmt":"2011-09-12T05:41:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11034"},"modified":"2011-09-12T05:41:29","modified_gmt":"2011-09-12T05:41:29","slug":"malema-kry-nog-n-hou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11034","title":{"rendered":"Malema kry nog &#8216;n hou"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC se nasionale dissiplin\u00eare komitee het Sondag &#8216;n betoog van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, dat di\u00e9 liggaam die heersende party se grondwet oortree, verwerp.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die NDK het sy beslissing gemaak oor die aansoek van kameraad Julius Malema dat die NDK die ANC-grondwet oortree deur die bevindinge oor die aansoek om die klagtes te skrap aan die media bekend te maak,&#8221; het die hoof van die komitee, Derek Hanekom, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die NDK het die aansoek verwerp. &#8216;n Volledige afskrif van di\u00e9 beslissing is in sy geheel aan die media gestuur.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n aparte verklaring het die komitee verduidelik dat re\u00ebl 25 van die grondwet ni\u00e9 oortree is nie, aangesien die bevindinge wat op 2 September bekend gemaak is nie die finale uitkoms van die verhoor was nie, maar bloot verband gehou het met &#8216;n kwessie van prosedure.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die publikasie van die beslissing oor die aansoek om die klagte te skrap, het slegs verband gehou met kwessies van prosedure en het nie gepraat oor die inhoud, substansie of bewyse wat met die klagte verband hou nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring het bygevoeg dat die publikasie van die bevindinge geregverdig was, aangesien inligting wat aan die media gelek is verwarring kon saai en dat Malema nie &#8216;n slagoffer van vooroordeel was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hanekom het ges\u00ea die paneel het &#8216;n versoek van Malema toegestaan dat hy nie op Maandag 12 September voor die komitee verskyn nie, aangesien uitspraak in sy haatspraak-verhoor op dieselfde dag sal plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Hanekom sal die dissiplin\u00eare sake teen Floyd Shivambu, woordvoerder van die ANCJL, en Sindiso Magaqa, sekretaris-generaal, egter voortgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom word slotbeto\u00eb in die gekonsolideerde saak teen Malema, Magaqa, Ronald Lamola (adjunkpresident), Ronald Lamola (adjunk-sekretaris-generaal) en Pule Mabe (tesourier-generaal) Dinsdag aangehoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vyf word aangekla van die ontwrigting van &#8216;n vergadering van ANC-leiers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sodra die bogenoemde sake afgehandel is, sal die verhoor van kameraad Malema hervat word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema word ook deur aanklagte dat hy die ANC in oneer gebring en onmin in die party gesaai het, in die gesig gestaar.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se nasionale dissiplin\u00eare komitee het Sondag &#8216;n betoog van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, dat di\u00e9 liggaam die heersende party se grondwet oortree, verwerp. &#8220;Die NDK het sy beslissing gemaak oor die aansoek van kameraad Julius Malema dat die NDK die ANC-grondwet oortree deur die bevindinge oor die aansoek om die klagtes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11034\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema kry nog &#8216;n hou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11034","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11034","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11034"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11034\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11034"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11034"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11034"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}