{"id":1103,"date":"2007-11-20T06:47:32","date_gmt":"2007-11-20T06:47:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1103"},"modified":"2007-11-20T06:47:32","modified_gmt":"2007-11-20T06:47:32","slug":"nuwe-huiseienaars-verkies-kaias","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1103","title":{"rendered":"Nuwe huiseienaars verkies kaias"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Oor die volgende twee jaar het dieselfde groep Iere tydens verskeie besoeke &#329; totaal van 448 baksteenhuise vir die kaiabewoners gebou.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die nuut geboude huis van Thuletu Jwara, &#329; inwoner van Imizamo Yethu, is nou &#329; klerewinkel wat deur Sjinese gehuur word terwyl sy self in &#329; kaia agter die huis woon.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Jwara het haar soos volg uitgespreek: &ldquo;Ek verkies om my huis uit te verhuur want ek is werkloos en het die geld nodig om die verband af te betaal en om my familie te help. Die verband is R300 per maand en my huurders betaal my R1 500 per maand. As ek klaar die verband afbetaal het, sal ek graag terug in die huis wil trek maar dit sal afhang of ek in staat is om my familie kos te gee.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&#329; Ander huis in dieselfde buurt, met &#329; sitkamer, drie badkamers, &#329; kombuis en badkamer, is intussen in ses slaapkamers verdeel wat elkeen &#329; betalende huurder huisves. Dit is nou moeilik om in die huis rond te beweeg vanwe&euml; die vele verdelings en daar is n&ecirc;rens om toestelle soos die yskas te sit nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Een van die huurders van di&eacute; huis, Lisa Makoma van Malawi, s&ecirc; die vertrekke is baie klein en die huur is hoog &ndash; sy betaal R1 200 per maand vir een van die groter kamers. &ldquo;Die eienaars is nou geskei en woon apart dus kom hulle elkeen aan die einde van die maand hul huurgeld in. Dus betaal ons twee keer &ndash; ek betaal die man R600 en die vrou R600.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die arme Iere is natuurlik ietwat uit die veld geslaan deur di&eacute; kulturele uitdagings. Volgens Deirdre Grant, &#329; skakelbeampte van die Niall Melon-lokasietrust: &ldquo;&hellip; verbied wetgewing oor behuising die eienaars om die huis binne die eerste vyf jaar te verkoop maar dit verhoed hulle nie om dit uit te verhuur nie, of om &#329; vertrek en die agterplaas uit te verhuur nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sy s&ecirc; dat die trust teleurgesteld is dat die begunstigdes hul huise nou uitverhuur en terug in die kaias getrek het. &ldquo;Maar ons begryp dat dit &#329; oorlewingsmeganisme is.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die trust het tot dusver &#329; totaal van 5 000 baksteenhuise tussen Johannesburg en Kaapstad gebou, waarvan die mees onlangses 200 huise in Freedom Park in Mitchellsplein vroe&euml;r vandeesmaand is.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-dlya-polucheniya-oruzhiya-046u\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0444\u043e\u0440\u043c\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/kajas2.JPG\" width=\"250\" height=\"250\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Die kaia is hier om te bly<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Ierse miljard&ecirc;r Niall Mellon was onlangs in die nuus toe hy en &#329; aantal vrywilligers met groot fanfare huise in swart en bruin woonbuurte in Suid-Afrika kom bou het. Ongelukkig vir Mellon verkies die nuwe huiseienaars blykbaar om in sinkkaias te woon, want di&eacute; is naas die huise herbou en die huise word aan derde partye uitverhuur teen bedrae van tot R2000 per maand.<\/p>\n<p class=\"MsoBodyText\">Mellon besit &#329; woonstel in die middestad van Kaapstad. As besoekende Europe&euml;r het hy Rudyard Kipling se &ldquo;blanke las&rdquo;-beginsel ernstig opgeneem en dus gere&euml;l dat &#329; groepe Ierse vrywilligers na Houtbaai kom om tydens &#329; week van intense bouery huise vir plakkers te bou.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,1063,182],"class_list":["post-1103","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-nuwe-huiseienaars-verkies-kajas","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1103","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1103"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1103\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1103"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1103"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1103"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}