{"id":11019,"date":"2011-09-09T06:41:51","date_gmt":"2011-09-09T06:41:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11019"},"modified":"2011-09-09T06:41:51","modified_gmt":"2011-09-09T06:41:51","slug":"zille-skuif-wes-kaapse-misdaad-af-op-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11019","title":{"rendered":"Zille skuif Wes-Kaapse misdaad af op ANC"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, sal &#8216;n dringende vergadering met President Jacob Zuma aanvra om die dwelm-en alkohol &#8220;pandemie&#8221; te bespreek. Zille s\u00ea die probleem is buite beheer en is verantwoordelik vir 80% van die geweldsmisdade in haar provinsie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Zille, is die dwelm-en alkohol verslawingskrisis in die Wes-Kaap erger as MIV\/vigs of enige ander openbare gesondheidsuitdaging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil graag met die president in terme van die Grondwet en die Rampbestuurswet vergader oor wat ons kan doen om te fokus op die krisis op hande en die oorsake van geweldsmisdaad in die Wes-Kaap: Dwelm-en alkoholmisbruik. Nooit vantevore het ons so &#8216;n groei van &#8216;n pandemie gesien nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dwelmverwante misdade het gestyg met 10,2% op nasionale vlak en die Wes-Kaap is veral swaar getref deur hierdie oortredings. Dwelmverwante misdade in die provinsie is in 2010\/11 van 60 409 gerapporteerde gevalle in 2009\/10 op na 70 588. Bestuur onder die invloed van alkohol of dwelms het op nasionale vlak het met 4,5% toegeneem en in die Wes-Kaap met 10,2%.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ten minste 80% van geweldsmisdaad in die Wes-Kaap het &#8216;n skakel na dwelms en alkohol,&#8221; het Zille ges\u00ea. Sy het ges\u00ea sy wil dwelmtoetsing verpligtend vir skole maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille en die LUR vir gemeenskapsveiligheid Dan Plato was insgelyks Donderdag in Pretoria om die media toe te spreek. Hulle was nie teenwoordig by die bekendmaking van misdaadstatistiek deur minister van polisie, Nathi Mthethwa, nie, en het daartydens &#8216;n DA-perskonferensie &#8216;n paar blokke van die regering se mediabyeenkoms gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens waarnemers het die DA op di\u00e9 stap besluit omdat hulle graag die aandag van die groeiende probleem van plaasmoorde, wat ter sprake sou kom by die minister van polisie se mediakonferensie, wil aflei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van &#8216;n 6,5% afname in die moordkoers nasionaal, het Plato ges\u00ea hulle is bekommerd oor die Wes-Kaap, waar daar &#8216;n toename in moord, poging tot moord en dwelm-verwante misdaad was. Nie Plato of Zille het verantwoordelikheid vir die toename in hul eie provinsie geneem nie, en dit op die ANC afgeskuif.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wes-Kaapse Premier, Helen Zille, sal &#8216;n dringende vergadering met President Jacob Zuma aanvra om die dwelm-en alkohol &#8220;pandemie&#8221; te bespreek. Zille s\u00ea die probleem is buite beheer en is verantwoordelik vir 80% van die geweldsmisdade in haar provinsie. Volgens Zille, is die dwelm-en alkohol verslawingskrisis in die Wes-Kaap erger as MIV\/vigs of enige ander openbare [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11019","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11019","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11019"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11019\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11019"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11019"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11019"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}