{"id":11018,"date":"2011-09-09T06:28:29","date_gmt":"2011-09-09T06:28:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11018"},"modified":"2011-09-09T06:28:29","modified_gmt":"2011-09-09T06:28:29","slug":"rugby-sal-sonder-afrikamusiek-gespeel-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11018","title":{"rendered":"Rugby sal sonder Afrikamusiek gespeel word"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die eentonige blaasinstrument wat Afrika se sportondersteuning kenmerk, die vuvuzela, sal nie by Nieu-Seeland se W\u00eareldbeker-stadions toegelaat word nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 instrument is een van verskeie items wat nie by die rugby-toernooi toegelaat sal word nie. Toeskouers mag ook nie fluitjies, sambrele, rolskaatse, meubels en motoronderdele saambring om ruby te kyk nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toernooi-beamptes mag ook hul &#8220;eie oordeel&#8221; gebruik en enige voorwerp wat &#8220;beserings kan veroorsaak of &#8216;n openbare las kan wees&#8221; by stadions verbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 2011 rugby-w\u00eareldbekerskouspel se amptelike openingsplegtigheid begin vandag op Eden Park in Auckland, Nieu-Seeland. Altesaam 20 lande gaan tydens die toernooi in aksie wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die All Blacks sal n\u00e1 die opening in die eerste wedstryd in Groep A van die reeks teen Tonga te staan kom. Adjunk-president Kgalema Motlanthe is op &#8216;n besoek van drie dae aan Nieu-Seeland en sal die opening bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Namibi\u00eb speel m\u00f4re in Roturoa teen Fidji en die Springbokke kom Sondag in Wellington teen Wallis te staan. Albei die wedstryde is in Groep D.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Klere- en Tekstielwerkersunie &#8211; SACTWU &#8211; s\u00ea intussen hy wil met die Suid-Afrikaanse Rugby-unie vergader om te verseker dat die vervaardiging van Springbok rugby-klere hier geskied. Die vakbond het SARU se bewering dat die meeste Springbok-trui replikas plaaslik vervaardig word, verwerp.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eentonige blaasinstrument wat Afrika se sportondersteuning kenmerk, die vuvuzela, sal nie by Nieu-Seeland se W\u00eareldbeker-stadions toegelaat word nie. Di\u00e9 instrument is een van verskeie items wat nie by die rugby-toernooi toegelaat sal word nie. Toeskouers mag ook nie fluitjies, sambrele, rolskaatse, meubels en motoronderdele saambring om ruby te kyk nie. Toernooi-beamptes mag ook hul &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11018\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rugby sal sonder Afrikamusiek gespeel word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11018","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11018","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11018"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11018\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11018"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11018"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}