{"id":11017,"date":"2011-09-09T05:35:31","date_gmt":"2011-09-09T05:35:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11017"},"modified":"2011-09-09T05:35:31","modified_gmt":"2011-09-09T05:35:31","slug":"minister-ontken-plaasmoorde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11017","title":{"rendered":"Minister ontken plaasmoorde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nathi Mthethwa, minister van polisie,&nbsp;het ges\u00ea alle plattelanders word deur misdadigers as sagte teikens beskou, want plase is moeilik bekombaar weens slegte paaie en groot afstande. Plattelandse polisiekantore bedien &#8216;n uitgestrekte gebied, het hy ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister het ges\u00ea die moordkoers is die laagste sedert die einde van apartheid. In di\u00e9 tyd het die ANC &#8216;n veldtog in Natal geloods om Zoeloe-ondersteuners wat nie by die party wou inval nie, by die honderde te vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthethwa het Donderdagoggend tydens &#8216;n mediakonferendie in Pretoria oor misdaadstatistiek gepraat. Moord is moord en plaasmoorde verskil nie van enige ander moorde nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthethwa het ges\u00ea die hele platteland is kwesbaar vir misdaad, en wou nie moorde op wit boere uitsonder nie. Die moordsyfer op plase is in die orde van 85 per 100 000 inwoners, wat reeds dui op etniese vervolging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Genocide Watch, &#8216;n internasionale organisasie wat volksmoorde ontleed, het reeds aangedui dat &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.genocidewatch.org\/aboutgenocide\/countriesatrisk2011.html\">gevorderde stadium<\/a> van etniese vervolging in Suid-Afrika bereik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het Mthethwa ondersteun en ges\u00ea veediefstal is die werklike probleem alhoewel dit die afgelope jaar met 8,2% afgeneem het. Die minister het die hoop uitgespreek dat boere nie uit radeloosheid moet ophou om veediefstal aan te meld nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van sy weiering om plaasmoorde uit te sonder, het die minister aangedui dat verkragting vir die eerste keer sedert die Wet op Seksuele Oortredings in 2007 in werking gestel is, as &#8216;n aparte misdryf gelys word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie net is die aantal verkragtings nog te hoog nie, maar daar moet ook seker gemaak word slagoffers die misdaad aanmeld, het Mthethwa ges\u00ea. W\u00eareldwyd is dit &#8216;n tendens dat verkragtingsslagoffers uit skaamte nie na die polisie gaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens nie-amptelike statistieke van TLU SA is meer as 2 600 plaasaanvalle die afgelope 20 jaar aangemeld. Volgens Solidariteit is dit nie bekend hoeveel mense daar in sulke aanvalle gesterf het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nuwe misdaadtendens is waargeneem met die yslike toename van 61% in klein bomaanvalle om OTM&#8217;s mee oop te breek om kontant te steel. Die meerderheid van sulke aanvalle vind in Gauteng plaas, veral Johannesburg en Pretoria.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeUMJCt1uVo\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nathi Mthethwa, minister van polisie,&nbsp;het ges\u00ea alle plattelanders word deur misdadigers as sagte teikens beskou, want plase is moeilik bekombaar weens slegte paaie en groot afstande. Plattelandse polisiekantore bedien &#8216;n uitgestrekte gebied, het hy ges\u00ea.&nbsp; Die minister het ges\u00ea die moordkoers is die laagste sedert die einde van apartheid. In di\u00e9 tyd het die ANC &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11017\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister ontken plaasmoorde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-11017","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11017"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11017\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11017"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11017"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}