{"id":11016,"date":"2011-09-09T05:32:20","date_gmt":"2011-09-09T05:32:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11016"},"modified":"2011-09-09T05:32:20","modified_gmt":"2011-09-09T05:32:20","slug":"sa-bly-onveilig-veral-ook-vir-vroue","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11016","title":{"rendered":"SA bly onveilig, veral ook vir vroue"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwelkom die afname in meeste van die geweldsmisdade soos moord met 6,5%. Dit is duidelik dat die W\u00eareldbekersokker met ho\u00ebr en meer sigbare polisi\u00ebring &#8216;n groot rede was. Suid-Afrikaners moet egter nie mislei word deur die statistiek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die w\u00eareldgemiddeld vir moord is tans 7 per 100 000 van die bevolking en Suid-Afrika se syfer is nou 31,9 per 100 000. Dit is steeds amper vyf keer meer as die w\u00eareldgemiddeld. Hoewel rooftogte by woonhuise afgeneem het met 10,1% (16 889) het dit steeds met 60,6% gestyg die afgelope vyf jaar en 16,6 % gestyg die afgelope drie jaar. Verkragtings het nou die derde agtereenvolgende jaar toegeneem (56 272).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is steeds onveilig veral vir vroue,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder oor Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die minister het steeds nie die syfer vir plaasmoorde gegee nie en dit word betreur. Die Vryheidsfront Plus sal die saak verder in die parlement voer. Volgende jaar se misdaadstatistiek sal &#8216;n beter aanduiding gee van misdaadsyfers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar moet ook onthou word dat slegs 10% van misdadigers suksesvol in die howe gevonnis word. Die Polisie doen sy werk beter, maar misdaad in geheel word nie beter bekamp nie. Die totale strafregstelsel sal beter moet werk om misdaad effektief te bekamp,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die Vryheidsfront Plus verwelkom die afname in meeste van die geweldsmisdade soos moord met 6,5%. Dit is duidelik dat die W\u00eareldbekersokker met ho\u00ebr en meer sigbare polisi\u00ebring &#8216;n groot rede was. Suid-Afrikaners moet egter nie mislei word deur die statistiek nie. Die w\u00eareldgemiddeld vir moord is tans 7 per 100 000 van die bevolking en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11016\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA bly onveilig, veral ook vir vroue&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11016","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11016","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11016"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11016\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11016"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11016"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11016"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}