{"id":11015,"date":"2011-09-08T05:53:52","date_gmt":"2011-09-08T05:53:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11015"},"modified":"2011-09-08T05:53:52","modified_gmt":"2011-09-08T05:53:52","slug":"niger-sal-gaddafi-nie-huisves-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11015","title":{"rendered":"Niger sal Gaddafi nie huisves nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Libi\u00eb se Nasionale Oorgangsraad het &#8216;n afvaardiging na Niger gestuur om te vra dat hulle nie skuiling bied aan die afgesette leier, Moeammar Gaddafi, indien hy probeer om die land binne te kom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het intussen aangedui dat hulle nie op hoogte is van Gaddafi se planne nie en ook nie daaroor geraadpleeg is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit geld ook vir enige van sy trawante wat die grens oorgesteek het. Hulle het ook ges\u00ea hulle sal vra dat enige kontant of goud wat met die konvooi van Libiese voertuie die land ingebring is, aan hulle terugbesorg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se ministerie van buitelandse sake het vroe\u00ebr bevestig dat drie konvooie met ho\u00ebvlak vlugtelinge uit Libi\u00eb in die land aangekom het. &#8216;n Woordvoerder van die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake, Victoria Nuland, s\u00ea die Libi\u00ebrs in Niger word fyn dopgehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorsitter van die Kommissie van die Afrika Unie, Jean Ping, het intussen ges\u00ea die organisasie is gereed om die Nasionale Oorgangsraad in Libi\u00eb te erken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ping het egter bygevoeg dat die raad sal moet aantoon dat hy die hele land verteenwoordig. Hy s\u00ea die AU erken nie meer Gaddafi as leier van Libi\u00eb nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitspraak volg na Ping se besoek aan Egipte om oor die probleem van swart werkers wat in Libi\u00eb vervolg word, samesprekinge te voer. Egipte erken die Oorgangsraad.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Libi\u00eb se Nasionale Oorgangsraad het &#8216;n afvaardiging na Niger gestuur om te vra dat hulle nie skuiling bied aan die afgesette leier, Moeammar Gaddafi, indien hy probeer om die land binne te kom nie. Suid-Afrika het intussen aangedui dat hulle nie op hoogte is van Gaddafi se planne nie en ook nie daaroor geraadpleeg is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11015\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Niger sal Gaddafi nie huisves nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11015","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11015","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11015"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11015\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11015"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11015"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11015"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}