{"id":11007,"date":"2011-09-07T05:31:28","date_gmt":"2011-09-07T05:31:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11007"},"modified":"2011-09-07T05:31:28","modified_gmt":"2011-09-07T05:31:28","slug":"sair-dien-klag-in-teen-swart-rassis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11007","title":{"rendered":"SAIR dien klag in teen swart rassis"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Advokaat Menzi Simelane behoort ondersoek te word omdat hy &#8220;onbillike rassediskriminasie&#8221; deur sy kommentaar aanwakker wat skade aan rasseverhoudinge kan veroorsaak.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die siening van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, wat &#8216;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die nasionale direkteur van openbare vervolging ingedien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Simelane het die opmerkings gemaak in &#8216;n artikel in die <em>Sunday Times<\/em> op 4 September. Hy het &#8216;n oproep gedoen dat rassemisdaadwetgewing oorweeg moet word nadat die koerant &#8216;n Facebook-foto van &#8216;n wit man met &#8216;n jaggeweer by &#8216;n dooie swart seun geplaas het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Simelane is aangehaal waar hy s\u00ea dat rassewetgewing sal verhoed dat Suid-Afrika sal voortgaan om misdade te h\u00ea &#8220;waar rassisme &#8216;n belangrike faktor is&#8221;.&nbsp;Hy het ges\u00ea rassisme is agter baie misdade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is ook &#8216;n feit dat in alle, indien nie die meeste van hierdie misdade nie, is swart mense die slagoffers Dit is ook &#8216;n feit dat die oortreders meestal wit mans is. Ons howe is vol van mense soos di\u00e9,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was hierdie stelling wat spesifiek die Instituut vir Rasseverhoudinge gegrief het.&nbsp;Maandag, het die adjunk-uitvoerende hoof, Frans Cronje, aan die Menseregtekommissie geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea terwyl wit mense misdade teen die swart individue gepleeg het, voorvalle ook aan die lig kom waarin &#8220;swart mense misdade met &#8216;n rassistiese motief of element&#8221; na bewering teen blankes pleeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cronj\u00e9 het ges\u00ea die instituut is nie bewus dat die rekords gehou word van hoeveel misdade gepleeg word deur swart mense teen blankes of andersom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ook is daar geen rekord of bronne, wat aandui wat die motiewe vir sulke misdade is nie. Dit is dus nie moontlik vir Advokaat Simelane om te weet, vir &#8216;n&nbsp;feit, dat &#8216;in die meeste van hierdie voorvalle die slagoffers swart en die skuldiges wit is&#8217; nie,&#8221; s\u00ea Cronj\u00e9.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aangedui dat Simelane se spekulasie rassisties is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Advokaat Simelane se kommentaar verskyn dus op sigwaarde, as &#8216;n voorbeeld van onregverdige rassediskriminasie en\/of voorspraak om haat aan te blaas op grond van ras,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie sal glo Simelane se stelling is gebaseer op feite en dit kan daartoe lei dat hulle glo dat wit mense skuldig daaraan is om rassistiese misdade te pleeg en swart mense die slagoffers is, het Cronje ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sulke oortuigings kan groot skade aan rasseverhoudinge in Suid-Afrika aanrig. Alhoewel Advokaat Simelane vra vir swaarder straf vir mense wat rassisties optree, is dit aan hierdie instituut duidelik dat dit Advokaat Simelane is wat ondersoek moet word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthunzi Mhaga, woordvoerder vir die Nasionale Vervolgingsgesag, het ges\u00ea hulle het kennis geneem van die persverklaring uitgereik deur die Instituut vir Rasseverhoudinge.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Advokaat Menzi Simelane behoort ondersoek te word omdat hy &#8220;onbillike rassediskriminasie&#8221; deur sy kommentaar aanwakker wat skade aan rasseverhoudinge kan veroorsaak. Dit is die siening van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, wat &#8216;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die nasionale direkteur van openbare vervolging ingedien het. Simelane het die opmerkings gemaak in &#8216;n artikel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11007\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAIR dien klag in teen swart rassis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11007","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11007\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}