{"id":10971,"date":"2011-08-30T15:23:26","date_gmt":"2011-08-30T15:23:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10971"},"modified":"2011-08-30T15:23:26","modified_gmt":"2011-08-30T15:23:26","slug":"johannesburg-in-chaos-gedompel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10971","title":{"rendered":"Johannesburg in chaos gedompel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Hernieude chaos het omstreeks 14:00 uitgebreek toe &#8216;n groep Malema-ondersteuners weer oproerig geraak het, berig Beeld.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeld-verslaggewers op die toneel het getwiet dat hulle moet hardloop na veiligheid omdat oproeriges hulle weer met klippe bestook.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie berigte word ontvang dat ondersteuners by die versperrings verby gekom het en slaags is met polisie. Die polisie takel hulle glo met waterkanonne om die situasie weer onder beheer te probeer bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Banke in die middestad het ook besluit om hul deure te sluit weens die plofbare situasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ike Moroe, woordvoerder, het ges\u00ea n\u00f3g aanklagte moet teen Julius Malema en sy kollegas gebring word omdat hulle die party in oneer bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat in die Johannesburgse middestad gebeur het, is in die naam van die jeugliga gedoen en hulle moet verantwoordelikheid daarvoor aanvaar.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kebby Maphatsoe, voorsitter van die MKMVA, het ges\u00ea ANCYL-ondersteuners het te ver gegaan deur die regerende party se vlag en &#8216;n T-hemp met pres. Jacob Zuma se gesig te verbrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is geen twyfel dat diegene wat betrokke is, die bevele van hul leiers, wat chaos en &#8216;n pandemonium in die land en die ANC wil skep, uitvoer nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lindiwe Sisulu, minister van verdediging en milit\u00eare veterane, het intussen ges\u00ea die weermag gaan nie ingryp nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n saak vir die polisie. As T-hemde verbrand word, is dit &#8216;n saak vir die polisie, en ek is seker die polisie is bevoeg om die situasie te hanteer.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pep.org.ua\/uk\/person\/23993\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hernieude chaos het omstreeks 14:00 uitgebreek toe &#8216;n groep Malema-ondersteuners weer oproerig geraak het, berig Beeld. Beeld-verslaggewers op die toneel het getwiet dat hulle moet hardloop na veiligheid omdat oproeriges hulle weer met klippe bestook. Verskeie berigte word ontvang dat ondersteuners by die versperrings verby gekom het en slaags is met polisie. Die polisie takel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10971\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Johannesburg in chaos gedompel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10971","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10971","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10971"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10971\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10971"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10971"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10971"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}