{"id":10953,"date":"2011-08-26T06:03:59","date_gmt":"2011-08-26T06:03:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10953"},"modified":"2011-08-26T06:03:59","modified_gmt":"2011-08-26T06:03:59","slug":"agterstand-in-vuurwapen-appelle-yslik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10953","title":{"rendered":"Agterstand in vuurwapen-app\u00e8lle yslik"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, het bevestig dat die agterstand van app\u00e8lle op die aansoeke van vuurwapens tans 13 673 is. Hy het geantwoord op &#8216;n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement. Volgens die antwoord van die minister was daar sedert 2008 tot 29 Julie 2011 reeds 26 709 aansoeke op app\u00e8l gewees. Hiervan was 10 953 toegestaan, 2 083 was verwerp en 13 673 is nog uitstaande.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is verdere bewys dat die nuwe Vuurwapenwet chaoties bestuur is en vuurwapeneienaars se regte aangetas word. Elke aansoeker van &#8216;n vuurwapenlisensie is grondwetlik geregtig op spoedige administratiewe handeling, maar die agterstand bewys die teendeel. As in ag geneem word dat oor &#8216;n tydperk van drie jaar &#8216;n agterstand van 50% ontstaan het, gaan dit minstens nog drie jaar neem om die agterstand te verwerk. Dit is onbillik teenoor aansoekers van vuurwapenlisensies,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder oor Polisie vir die Vryheidsfront Plus<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die minister het reeds gefaal om sy belofte na te kom oor die uitwissing van die agterstand van aansoeke vir vuurwapenlisensies. Hy het in November verlede jaar belowe die agterstand sal binne nege maande uitgewis wees. Dit is tien maande later en daar is steeds &#8216;n groot agterstand. Die Vryheidsfront Plus het toe reeds gewaarsku dit is prakties nie haalbaar nie. Ons herhaal ons voorstel dat dringende wysigings aangebring moet word aan die wet sodat die administrasie verlig en bespoedig kan word,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, het bevestig dat die agterstand van app\u00e8lle op die aansoeke van vuurwapens tans 13 673 is. Hy het geantwoord op &#8216;n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die parlement. Volgens die antwoord van die minister was daar sedert 2008 tot 29 Julie 2011 reeds 26 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10953\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Agterstand in vuurwapen-app\u00e8lle yslik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10953","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10953","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10953"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10953\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10953"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10953"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10953"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}