{"id":10941,"date":"2011-08-24T05:59:33","date_gmt":"2011-08-24T05:59:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10941"},"modified":"2011-08-24T05:59:33","modified_gmt":"2011-08-24T05:59:33","slug":"swart-leier-in-chinese-klip-verewig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10941","title":{"rendered":"Swart leier in Chinese klip verewig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Klipstandbeeld, wat deel vorm van die middelpunt van &#8216;n $120 miljoen gedenkplaas vir Marin Luther King jnr., is Maandag by die National Mall in Washington vir die publek oopgestel. Dit is die enigste op die Mall wat nie eer aan &#8216;n president of gevalle soldate bring nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die skaduwee van die Washington Monument, doem die beeld van King op soos van &#8216;n berg van Chinese graniet met sy arms oor sy bors gevou: Die Klip van Hoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is egter ongelukigheid oor die keuse van Lei Yixin, &#8216;n 57-jaar-oue meester beeldhouer van Changsha in die Hunan-provinsie van China, wat die werk geskep het. Kritici het openlik gevra waarom &#8216;n swart, of dan ten minste &#8216;n Amerikaanse, kunstenaar nie gekies is nie en sommiges het selfs opgemerk dat Dr King effens Asiaties voorkom, al sou hy met die kenmerkende dik lippe uitgebeeld word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Lei, wat in die verlede twee standbeelde van Mao Tse-tung gekerf het, die een wat staan in die voormalige tuin van Mao Anqing, die Chinese leier se seun, het byna al die werk in Changsha gedoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 150 granietblokke, wat sowat 1600 ton weeg, is toe van Xiamen na die hawe van Baltimore verskeep, en weer deur &#8216;n span van 100 werkers, met inbegrip van tien Chinese klipmesselaars, spesifiek uitgesoek vir die projek, aanmekaargesit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr King se seun, Martin Luther King III, het die uitkontraktering verdedig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het seker al 50 beelde van my pa gesien, en ek sou s\u00ea 47 van hulle is nie goeie afbeeldings nie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Hierdie spesifieke kunstenaar: Hy het &#8216;n goeie werk gedoen.&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar, Ed Dwight, &#8216;n beeldhouer in Denver, s\u00ea Dr King sal &#8220;in sy graf draai&#8221; indien hy geweet het sy beeld is deur iemand wat onder &#8216;n kommunistiese regime staan, geskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lei het ook &#8216;n brons borsbeeld van Barack Obama gemaak wat hy van voorneme is om aan die president te oorhandig as geskenk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe gedenkteken is langs die Lincoln Memorial, waar King sy &#8220;I have a dream&#8221;-toespraak in 1963 gelewer het. Dit is as &#8216;n keerpunt in die Amerikaanse Burgerregtebeweging gesien. Enoch Powell, die Britse premier, het kort n\u00e1 King se toespraak sy geskiedkundige &#8220;Rivers of Blood&#8221;-toespraak gehou om Britte teen die gevare van immigrasie te waarsku.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe standbeeld is ho\u00ebr as die beelde in die Lincoln en Jefferson gedenktekens.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/jewelry-sets\/\">latest bridal jewellery<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Klipstandbeeld, wat deel vorm van die middelpunt van &#8216;n $120 miljoen gedenkplaas vir Marin Luther King jnr., is Maandag by die National Mall in Washington vir die publek oopgestel. Dit is die enigste op die Mall wat nie eer aan &#8216;n president of gevalle soldate bring nie. In die skaduwee van die Washington Monument, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10941\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart leier in Chinese klip verewig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10941","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10941","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10941"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10941\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10941"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10941"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10941"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}