{"id":10916,"date":"2011-08-19T07:23:22","date_gmt":"2011-08-19T07:23:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10916"},"modified":"2011-08-19T07:23:22","modified_gmt":"2011-08-19T07:23:22","slug":"dodelikste-aanval-op-israel-sedert-2008","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10916","title":{"rendered":"Dodelikste aanval op Israel sedert 2008"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Sewe mense is dood en 26 gewond in drie aanvalle deur gewapende aanvallers Donderdag in die suide van Israel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvalle was enkele meter van die Egiptiese grens, wat tot gelei het tot die vermoede dat die mortieraanval uit Egipte afkomstig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel het ges\u00ea die aanvallers het die land van die Palestynse Gasastrook via die Sinai-skiereiland in Egipte ge\u00efnfiltreer. Egipte ontken dit en het die laaste paar dae veiligheid verskerp om ekstremiste vas te vat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die voorval het Israeli&#8217;s en Israelse soewereiniteit skade berokken. Israel sal dienooreenkomstig optree,&#8221; het die Israelse premier, Benjamin Netanyahu, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was die dodelikste aanvalle in Israel sedert 2008.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Israelse weermag het ges\u00ea die aanvalle op &#8216;n hoofweg by die grens het begin toe &#8220;terroriste op &#8216;n bus geskiet het wat na Eilat onderweg was en toe &#8216;n tenkafweer vuurpyl op nog &#8216;n voertuig gevuur het. &#8216;n Milit\u00eare patrollie het terselfdertyd &#8216;n ploftoestel afgetrap&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van Israel se spesiale magte is ontbied en was in &#8216;n skietgeveg met die aanvallers gewikkel. Die weermag het ges\u00ea twee tot vier gewapendes is dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Twee mans in kamoefleerdrag het op my geskiet,&#8221; het Benny Bilbaski, die busbestuurder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het gesien sommige van die mense op die bus is gewond, maar het aangehou ry. Ek het reguit voor my gekyk en nie links of regs gekyk nie. &#8216;n Kilometer van die skietery het ek stilgehou en ons het na die gewondes omgesien.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hamas in die Gasastrook het ontken dat hy vir die aanvalle verantwoordelik is en ges\u00ea hy sal nie terugstaan indien Israel &#8216;n aanval sou uitvoer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israelse amptenare het voorheen kommer uitgespreek dat radikale groepe in die Sinai die veiligheidsvakuum misbruik wat gelaat is nadat oudpres. Hosni Mubarak van Egipte in Februarie uit die kussings gelig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Egipte het onlangs veiligheid in die Sinai verskerp en het Dinsdag vier militante aangekeer wat glo &#8216;n gaspypleiding wou opblaas.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b\u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sewe mense is dood en 26 gewond in drie aanvalle deur gewapende aanvallers Donderdag in die suide van Israel. Die aanvalle was enkele meter van die Egiptiese grens, wat tot gelei het tot die vermoede dat die mortieraanval uit Egipte afkomstig is. Israel het ges\u00ea die aanvallers het die land van die Palestynse Gasastrook via &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10916\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelikste aanval op Israel sedert 2008&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10916","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10916","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10916"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10916\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10916"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10916"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10916"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}