{"id":10911,"date":"2011-08-18T13:17:00","date_gmt":"2011-08-18T13:17:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10911"},"modified":"2011-08-18T13:17:00","modified_gmt":"2011-08-18T13:17:00","slug":"oproer-tref-swede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10911","title":{"rendered":"Oproer tref Swede"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie polisielede in die distrik van Angered, in die stad G\u00f6teborg, Swede, is oornag deur Moslemjeugdiges aangeval en polisievoertuie is met brandbomme bestook.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om brandbomme op die polisie te gooi vat hierdie probleem tot &#8216;n vlak waar ons beslis nie wil wees nie. Ek het nog nooit in my hele loopbaan so iets gesien of gehoor nie,&#8221; het speurder Bertil Claesson, die hoof van die polisie-eenheid van Angered aan die nuusagentskap TT ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Angered-gebied, is polisiebeamptes ook met groen lasers, wat gemik was op hul o\u00eb, geskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Petrolbom het &#8216;n motor wat deel uitmaak van &#8216;n privaat sekuriteitsmaatskappy getref, en twee polisiekarre wat buite die polisiekantoor geparkeer was, is beskadig deur jeugdiges.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n aparte voorval in die distrik van Backa, is klippe gegooi na patrolliebeamptes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil graag die algemene publiek vra om &#8216;n hand by te sit en &#8216;n boodskap te stuur na hierdie tieners dat dit genoeg is,&#8221; s\u00ea Claesson.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afgelope jaar, het G\u00f6teborg se polisiemag &#8216;n ekstra poging ingesit om die probleem van tieners wat motors brand en nooddienste aanval in verskeie dele van die stad, hok te slaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag is &#8216;n krisisvergadering geskeduleer tussen die plaaslike polisie en die distriksraad in Angered om te probeer uitpluis wat anders gedoen kan word in die gebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide maatskaplike dienste en die polisie in die geteisterde distrikte werk gewoonlik saam om te verhoed dat die geweld wat dikwels saamval met die begin van die Sweedse skooljaar, uitbreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het di\u00e9 jaar die gebied meer gereeld gepatrolleer en die distriksrade het probeer om pro-aktief te werk deur die organisering van meer aktiwiteite vir die ledige jeug. Hulle pogings is egter deur die jeugdiges verydel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voor Dinsdagaand se aanval, is 15 motors aan die brand gesteek in &#8216;n parkeerterrein in Angered.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En ek het nog onlangs ges\u00ea dat ons maatre\u00ebls tot dusver baie goed gewerk het. Ten spyte van wat gisteraand gebeur het en die onlangse reeks motorbrande, dit is baie kalmer as vroe\u00ebr vanjaar,&#8221; s\u00ea Claesson.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Claesson kan nie s\u00ea of die onlangse gebeure te danke is aan die Londense rasseonluste vroe\u00ebr hierdie maand nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Maar my ondervinding is dat almal hul eie motiewe het wanneer jy in hierdie soort van aktiwiteite deelneem,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot dusver is niemand beseer in die aanvalle nie, maar die beamptes wat met groen laser geteiken is, ly ongemak en hul sig is ten minste tydelik benadeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons weet nog steeds nie of dit &#8216;n langtermyn-skade is nie,&#8221; s\u00ea Claesson.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/argonodugovaya_svarka\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0430\u0440\u0433\u043e\u043d\u043e\u0434\u0443\u0433\u043e\u0432\u0430\u044f \u0441\u0432\u0430\u0440\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie polisielede in die distrik van Angered, in die stad G\u00f6teborg, Swede, is oornag deur Moslemjeugdiges aangeval en polisievoertuie is met brandbomme bestook. &#8220;Om brandbomme op die polisie te gooi vat hierdie probleem tot &#8216;n vlak waar ons beslis nie wil wees nie. Ek het nog nooit in my hele loopbaan so iets gesien of &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10911\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproer tref Swede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10911","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10911","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10911"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10911\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10911"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10911"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10911"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}