{"id":10879,"date":"2011-08-11T07:08:44","date_gmt":"2011-08-11T07:08:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10879"},"modified":"2011-08-11T07:08:44","modified_gmt":"2011-08-11T07:08:44","slug":"vsa-moet-ophou-inmeng-se-sa-vir-vrede-in-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10879","title":{"rendered":"VSA moet ophou inmeng s\u00ea swart groep"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse nie-regeringsorganisasie het die Verenigde State van Amerika Woensdag skerp gekritiseer omdat hulle die &#8220;polisieman van die w\u00eareld&#8221; probeer wees en inmeng in die interne sake van ander lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Amerika moet ophou Big Brother en die polisieman van die w\u00eareld speel,&#8221; het die Suid-Afrikaners vir Vrede in Afrika-inisiatief se woordvoerder David Maimela ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat is verkeerd met die Afrika-Unie se agenda?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gepraat buite die Amerikaanse ambassade in Pretoria, waar sowat 50 betogers vergader het om die onttrekking van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) se magte uit Libi\u00eb te eis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA ondermyn ander lande met sy &#8220;kapitalistiese agenda&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Geen land het die reg om namens &#8216;n ander te besluit nie. Ons sal nie toelaat dat imperialisme die w\u00eareld regeer nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het &#8216;n memorandum oorhandig  waarin hulle eis dat NAVO moet &#8220;stop met die moord van onskuldige vroue en kinders&#8221; in Libi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elizabeth Trudeau, woordvoerder van die Amerikaanse ambassade het die dokument in ontvangs geneem en ges\u00ea sy sal dit na Washington aanstuur. Sy s\u00ea sy neem die groep se eise &#8220;baie ernstig&#8221; op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Libi\u00eb het in &#8216;n burgeroorlog verval nadat opstande die leiers van Tunisi\u00eb en Egipte in Januarie en Februarie verdryf het. Die Libiese leier weier om sy 41-jaar-lange greep op mag te laat gaan, en het beloof om sy &#8220;vyande&#8221; te verslaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO-aanvalle teiken steeds plekke wat gebruik word deur magte lojaal aan kol. Gaddafi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaddafi het die bombardemente beskryf as &#8216;n daad van koloniale aggressie wat daarop gemik is daarop om Libi\u00eb se olie steel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;NAVO het geen wettige reg om in Libi\u00eb te wees nie. Hulle moet onttrek en dit onvoorwaardelik doen,&#8221; s\u00ea Maimela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die Weste se &#8220;herkolonisering&#8221; van Afrika verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die memorandum, het die organisasie, wat hulle vir &#8216;n vreedsame oplossing van konflikte op die vasteland beywer, sy kommer uitgespreek oor die vernietiging van klinieke, hospitale, skole, huise en ander fasiliteite in Libi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het gedreunsing op pad na die ambassade. Lede van die Pan Africanist Congress was in wit T-hemde met die slagspreuk: &#8220;NAVO stop bombardement in Libi\u00eb nou&#8221; geklee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Obama hoeveel Libi\u00ebrs het jy vandag doodgemaak?&#8221; het &#8216;n plakkaat gelui, verwysende na die Amerikaanse president.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander plakkate was gerig aan Brittanje se eerste minister David Cameron en Frankryk se president Nicholas Sarkozy, wat beide wil sien dat Gaddafi afstap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie eis &#8216;n onmiddellike onttrekking van &#8216;n VN-resolusie wat die Suid-Afrikaanse regering ondersteun het toe dit aangekondig is, maar sedertdien kritiseer omdat die die VSA, Brittanje en Frankryk nie hou by die resolusiebepalings om burgelikes in Libi\u00eb te beskerm nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het verdere kritiek op die &#8220;pretensieuse retoriek&#8221; van Brittanje, die VSA en Frankryk gelewer, wat ges\u00ea het hulle tree op in die belang van demokrasie, vryheid van spraak en die reg om te protesteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die optog het ook ondersteuning van die Kommunistiese Jeugliga, die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en die Moslem Regsraad van Suid-Afrika geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Optoggangers het ook by die Verenigde Koninkryk se Ho\u00eb Kommissariaat en die Franse ambassade aangedoen om dieselfde memorandum af te lewer.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/miomare-yachting.com\/ru\/putevku-v-horvatiyu\/\">\u043f\u0443\u0442\u0435\u0432\u043a\u0438 \u0432 \u0445\u043e\u0440\u0432\u0430\u0442\u0438\u044e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse nie-regeringsorganisasie het die Verenigde State van Amerika Woensdag skerp gekritiseer omdat hulle die &#8220;polisieman van die w\u00eareld&#8221; probeer wees en inmeng in die interne sake van ander lande. &#8220;Amerika moet ophou Big Brother en die polisieman van die w\u00eareld speel,&#8221; het die Suid-Afrikaners vir Vrede in Afrika-inisiatief se woordvoerder David Maimela ges\u00ea. &#8220;Wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10879\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA moet ophou inmeng s\u00ea swart groep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10879","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10879","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10879"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10879\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10879"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10879"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10879"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}