{"id":10871,"date":"2011-08-10T07:26:07","date_gmt":"2011-08-10T07:26:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10871"},"modified":"2011-08-10T07:26:07","modified_gmt":"2011-08-10T07:26:07","slug":"moeletsi-mbeki-raak-al-hoe-meer-verstrengel-in-teenstrydighede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10871","title":{"rendered":"Moeletsi Mbeki raak al hoe meer verstrengel in teenstrydighede"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Moeletsi Mbeki plaas die blaam vir die ellende in Afrika op die Afrika-elites. &#8216;n Rewolusie in Suid-Afrika is vir hom net &#8216;n kwessie van tyd, s\u00ea hy in &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.welt.de\/politik\/ausland\/article13533218\/Die-Angst-der-Machthaber-vor-zu-viel-Bildung.html\">onderhoud<\/a> met die Duitse koerant <em>Die Welt<\/em>. Die onderhoud is egter &#8216;n toonbeeld van Mbeki se onvermo\u00eb om sin te maak van die rewolusie wat hy voorspel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbeki het Duitsland besoek vir die bekendstelling van die Duitse vertaling van sy boek <em>Advocates for Change<\/em> op uitnodiging van die Hanns Seidl-stigting.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste swartes, meen Mbeki, is gretig om die oorsaak van hul probleme in kolonialisme te soek. Dit is dus baie belangrik om duidelik te maak aan swartes dat die koloniale verlede verby is, volgens hom. Dat dit heeltemal te laat is, en dat hyself so hard soos sy broer, Malema se gunsteling, meewerk daaraan, noem die swart outeur nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hy die ANC daarvan beskuldig dat die party geen bestuursvermo\u00ebns het nie, skryf hy dit toe daaraan dat mense ho\u00eb posisies in die staatsdiens het omdat hulle vriende van pres. Jacob Zuma is, en nie weens hul vakkennis nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens Thabo Mbeki se bewind was dit presies dieselfde en di\u00e9 het selfs so ver gegaan as om wittes as &#8220;setlaars wat nog nie vertrek het nie&#8221; te beskryf. Oor sulke teregwysings teen die &#8220;wit setlaars&#8221;, &#8216;n ander woord vir kolonialiste, rep die Duitsers se swart liefling geen woord nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In Noord-Afrika het geen politikus Moebarak [in Egipte] van sy troon durf stoot nie. Dit was die burgers. In Suid-Afrika kan di\u00e9 wil tot verandering reeds gesien word. Die mense kom in opstand teen korrupsie en gebrekkige regeringsprestasies,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is natuurlik nie soseer &#8216;n ontevredenheid oor sogenaamde swak dienslewering, as wat dit &#8216;n suiwer anti-wit sentiment is nie. In Brittanje, waar swartes gerieflik van staatsuitkering leef, vertoon die jongste onluste dieselfde anti-blanke onderbou. Maar Moeletsi gaan klaarblyklik aanhou om DA-clich\u00e9s te herhaal om nie sy wit gashere aanstoot te gee en sy geldkraan toe te stop nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbeki se onderhoud is kennelik daarop gemik om die Duitse leser op die ergste voor te berei, al is dit met die bedelbak en heuningkwas van &#8220;industri\u00eble investering&#8221; wat nog kortkom in Afrika net soos in Suid-Korea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swart politieke elites het genoeg tyd gehad om die situasie te verander, maar verkies om hul gebrek aan dienslewering eerder aan kolonialisme en blankes toe te skryf, s\u00ea hy. Mbeki s\u00ea voorts swart elites &#8220;vrees&#8221; opvoeding en onderwys omdat hulle hul onderdane dom wil hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laasgenoemde stelling het natuurlik niks met die werklikheid in Suid-Afrika te make nie. Die ANC-regering spandeer reusagtige somme geld op onderwys, meer per kind as in die ontwikkelde w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vorige president se broer s\u00ea Suid-Afrika se samelewing is multi-etnies en daarom &#8220;moet die wanbalanse van die verlede aangespreek word&#8221;. En dan tokkel hy weer die snaar van &#8220;beter vaardighede, werksetiek en produktiwiteit&#8221; wat Suid-Afrika kortkom. Musiek vir Duitse ore, met geen basis in die werklikheid nie omdat daar geen politieke wil daartoe bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vermaarde swart &#8220;kapitalis&#8221; se deurmekaardiskoers bereik &#8216;n hoogtepunt wanneer hy <em>Die Welt<\/em> daarvan verseker dat politiek &#8216;n &#8220;werk met min aansien&#8221; is. Volgens hom stel &#8216;n jong gegradueerde met &#8216;n besigheidsgraad nie in die politiek in Suid-Afrika belang nie, omdat &#8220;hy bevele van onopgevoede politieke leiers soos die hoof van die ANC-Jeugliga, Julius Malema&#8221; moet uitvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens meningspeilings is Mbeki se stelling egter louter snert, aangesien swartes politiek as die mees winsgewende loopbaan-opsie beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag hoe invloedryk populiste soos Malema in die ANC is, s\u00ea Mbeki dit is baie onwaarskynlik dat die ANC oor tien jaar nog die regering van Suid-Afrika sal wees vanwe\u00eb interne struwelinge en hy sien voorts hoop in &#8216;n sterk tweede party in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat sy wensdenkery hom by &nbsp;Duitse lesers oor die korttermyn gewild kan maak, is seker.&nbsp;Om enige waarde aan Moeletsi Mbeki se &#8220;insigte&#8221; te heg, sal na\u00efef, indien nie dom nie, wees.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/mebel\/shezlongi\">\u0428\u0435\u0437\u043b\u043e\u043d\u0433\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/declacar.com.ua\/persons\/%D0%A4%D1%96%D0%BB%D1%8C%D1%87%D0%B0%D0%BA%D0%BE%D0%B2_%D0%9E%D0%BB%D0%B5%D0%BA%D1%81%D0%B0%D0%BD%D0%B4%D1%80_%D0%92%D0%B0%D1%81%D0%B8%D0%BB%D1%8C%D0%BE%D0%B2%D0%B8%D1%87-490462\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moeletsi Mbeki plaas die blaam vir die ellende in Afrika op die Afrika-elites. &#8216;n Rewolusie in Suid-Afrika is vir hom net &#8216;n kwessie van tyd, s\u00ea hy in &#8216;n onderhoud met die Duitse koerant Die Welt. Die onderhoud is egter &#8216;n toonbeeld van Mbeki se onvermo\u00eb om sin te maak van die rewolusie wat hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10871","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10871"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10871\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}