{"id":10848,"date":"2011-08-05T08:34:02","date_gmt":"2011-08-05T08:34:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10848"},"modified":"2011-08-05T08:34:02","modified_gmt":"2011-08-05T08:34:02","slug":"jeugliga-neem-sa-se-buitelandse-beleid-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10848","title":{"rendered":"Jeugliga neem SA se buitelandse beleid oor"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Na die ANC-jeugliga se aanval op Botswana se president, Ian Khama, het die liga se hoof van internasionale betrekkinge, Abner Mosaase, sy invalshoek op geopolitiek en internasionale betrekkinge aan die M&amp;G uitgel\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy onderhoud verduidelik Mosaase dat &#8216;n besluit geneem is by die <em>World Festival of Youth and Students<\/em> nadat daar verlede November ooreengekom is dat in lande waar <a href=\"http:\/\/www.africom.mil\/getArticle.asp?art=7027&amp;lang=0\">Africom<\/a> [die Verenigde State se <em>African Command<\/em>] belange het, moet daar gekonsentreer word op jeugtaakspanne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In lande waar die VSA nie milit\u00eare basisse het of wil oprig nie, is die werk van die di\u00e9 jeugtaakspanne om Africom te veroordeel en om seker te maak dat die Amerikaners nie <a href=\"http:\/\/www.informationclearinghouse.info\/article28747.htm\">vastrapplek<\/a> kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mosaase s\u00ea hulle is ook besig met die implementering van &#8216;n besluit wat deur die Pan-Afrikaanse Jeug Unie geneem is, om Botswana se opposisie op te skerp en dat daar nie sprake van &#8216;n staatsgreep is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie jeugtaakspanne sal saamwerk met &#8220;progressiewe kragte&#8221; in Botswana soos die Botswana National Front, wat as bondgenoot van die Jeugliga optree, in plaas van die regerende Botswana Democratic Party. Daar is ook glo &#8216;n wegbreekfaksie in die BDP wat dieselfde anti-Amerikaanse agenda as die BNF najaag en groot kommer wek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC Jeugliga is ook besig met vakbonde. Die ANC-jeugliga se ander kritiek is dat Botswana nie stem volgens hoe Afrika-lande in multilaterale forums soos die Verenigde Nasies &#8220;behoort te stem&#8221; nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se standpunt oor Zimbabwe is ook &#8216;n probleem, volgens Mosaase. Die SAOG beskou Morgan Tsvangirai as die leier van Zimbabwe, terwyl &#8216;n geskikte politieke ooreenkoms nog nie bereik is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor Botswana se besluit om die Ivoorkus-leier, Alassane Ouattara na Botswana uit te nooi, is hy ook krities. Ouattara is &#8216;n gunsteling van Frankryk en dit is volgens Mosaase hoogs simbolies dat Botswana verkies het om te werk met die &#8220;imperialistiese mag&#8221; Frankryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe daarop gewys het dat Botswana &#8216;n stabiele land met &#8216;n demokratiese regering is, wil die Jeugliga nie alleen regimeverandering sien gebeur nie, maar ook politieke verandering. Politieke verandering  behels die vervanging van een politieke party met &#8216;n ander een wat &#8216;n progressiewe Afrika-agenda nastreef, s\u00ea Mosaase.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag of die mense van Botswana nie liewer self moet besluit oor hulle toekoms nie, het Mosaase ges\u00ea die Botswana National Front het die liga se hulp ingeroep en hulle reageer bloot op &#8216;n bondgenoot se versoek in Botswana.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga wil egter nie by die Swaziland, wat onder &#8216;n outokraat steier, betrokke raak nie, maar is nogtans gekant teen die lening wat die Suid-Afrikaanse regering wil toestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mosaase het ges\u00ea die liga sal die ANC se subkomitee vir internasionale verhoudings inlig oor die kwessie en liga-amptenare sal ook die ANC se top-amptenare ingelig hou. Hulle sal dan met die opposisie partye in Botswana skakel en begin met die stigting van taakspanne, sowel binne en buite die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botswana het intussen begin om Chinese beleggers in die land te <a href=\"http:\/\/www.southerntimesafrica.com\/article.php?title=Bots_kicks_out_shady_Chinese_investors&amp;id=6132\">ondersoek<\/a>.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">best online casino slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na die ANC-jeugliga se aanval op Botswana se president, Ian Khama, het die liga se hoof van internasionale betrekkinge, Abner Mosaase, sy invalshoek op geopolitiek en internasionale betrekkinge aan die M&amp;G uitgel\u00ea. In sy onderhoud verduidelik Mosaase dat &#8216;n besluit geneem is by die World Festival of Youth and Students nadat daar verlede November ooreengekom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10848\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga neem SA se buitelandse beleid oor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10848","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10848","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10848"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10848\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10848"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10848"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10848"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}