{"id":10825,"date":"2011-08-03T04:50:57","date_gmt":"2011-08-03T04:50:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10825"},"modified":"2011-08-03T04:50:57","modified_gmt":"2011-08-03T04:50:57","slug":"omgewingspesialis-vrees-cholera-in-jukskei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10825","title":{"rendered":"Omgewingspesialis vrees cholera in Jukskei"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Paul Fairall, &#8216;n omgewingsaktivis wat ook &#8216;n deskundige oor vleilande en die rivieroewers is en die voorsitter van die Jukskei-opvanggebied se bestuursforum, het ges\u00ea die Jukskeirivier in Johannesburg is besmet met cholera.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stroom wat die begin vanaf Bruma, deur Morninghill, deur Oriel en verby Alexandra is hoogs besmet, volgens Fairall. Hy het ges\u00ea die onlangse plaattelling wat gedoen is in die rivier, het dit bevestig.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die stroom het &#8216;n ho\u00eb konsentrasie van cholera, maar dit is nog nie aktief nie, as gevolg van die koue weer. As die stroom is nie nou skoongemaak word nie, sal daar in Oktober  &#8216;n uitbreking van cholera wees,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat in die winter se koue weer cholera nie so vinnig manifesteer soos dit doen wanneer dit warm is nie.<\/div>\n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is rou riool en ander vuil wat in die stroom loop. Dit is afkomstig van die middestad van Johannesburg. Daar is groot getalle gekaapte geboue daar. Hierdie geboue is nie gebou om voorsiening te maak vir die aantal mense wat daar nou in woon nie. Die rioolstelsel se kapasiteit is dus oorskry. Hierdie die riool het &#8216;n oorloop in die stormwaterpype tot gevolg en vloei in die stroom in,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat die oorbevolking in die stadsentrum aangespreek moet word en die verbetering van algemene higi\u00ebne moet dringend aandag kry. Die metro wou geen kommentaar lewer oor die haglike toestand nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/obshchegarazhnoe_oborudovanie\/\">\u043e\u0431\u0449\u0435\u0433\u0430\u0440\u0430\u0436\u043d\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr Paul Fairall, &#8216;n omgewingsaktivis wat ook &#8216;n deskundige oor vleilande en die rivieroewers is en die voorsitter van die Jukskei-opvanggebied se bestuursforum, het ges\u00ea die Jukskeirivier in Johannesburg is besmet met cholera. Die stroom wat die begin vanaf Bruma, deur Morninghill, deur Oriel en verby Alexandra is hoogs besmet, volgens Fairall. Hy het ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10825\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Omgewingspesialis vrees cholera in Jukskei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10825","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10825","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10825"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10825\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10825"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10825"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10825"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}