{"id":10809,"date":"2011-08-01T06:03:24","date_gmt":"2011-08-01T06:03:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10809"},"modified":"2011-08-01T06:03:24","modified_gmt":"2011-08-01T06:03:24","slug":"mosambiek-waarsku-saners-oor-eiendomsreg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10809","title":{"rendered":"Mosambiek waarsku SAners oor eiendomsreg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrikaners wat vakansie-oorde en -huise in Mosambiek sogenaamd besit, moet onverwyld die toerismevereniging in Gaza kontak. Hulle kan, volgens Mosambiekse wetgewing geen aanspraak maak op volle eiendomsreg nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rog\u00e9rio Gomes, president van die Gaza-toerismevereniging in Gaza, het aan die Volksblad ges\u00ea: &#8220;Suid-Afrikaners wat dink hulle besit iets, is deur gewetenlose ontwikkelaars mislei.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rog\u00e9rio Gomes kan per epos by: <a href=\"mailto:rgomes.moz@gmail.com\">rgomes.moz@gmail.com<\/a>&nbsp;gekontak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duisende vakansiehuise in besit van Suid-Afrikaners word hierdeur geraak.&nbsp;&#8220;Buitelanders kan nie grond [in Mosambiek] besit of verkoop nie, hulle kan slegs gebruiksreg verkry,&#8221; het Gomes ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs tyddeel-eienaarskap word toegelaat, waar huise of wooneenhede nie eksklusief benut of heeltyds bewoon word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mosambiekse owerhede het sedert hulle op die La Perla-oord van Braam Bruwer aan die Bilene-strandmeer beslag gel\u00ea het, skielik wetstoepassing verskerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Belegger wat naamloos wil bly het aan Praag ges\u00ea dat omkopery dikwels by eiendomstransaksies plaasvind en dat Mosambiekse owerhede graag teen vergoeding allerlei lisensies toestaan en wetsvereistes oorsien. Volgens hom kon die geskil oor eiendomsreg ontstaan het vanwe\u00eb &#8216;n rusie oor omkoopgeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mosambiek spog ook deesdae met &#8216;n florerende en onwettige diamanthandelbedryf wat oorspoel vanaf Zimbabwe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een onlangse geval het die plaaslike polisie glo teen betaling twee diewe by &#8216;n luukse oord in koele bloede doodgeskiet om die eienaar tevrede te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kwessies soos die onderverdeling en verkoop van grond en huise, kontrakskending, bouregulasie-oortredings, en uitsluiting op grond van ras en etnisiteit, word tans deur owerhede ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die voorval op 15 Julie by Bruwer se oord, het polisiemanne gewapen met AK47-gewere, op vakansiegangers toegesak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mosambiekse regering het egter ges\u00ea hulle verwelkom Suid-Afrikaanse beleggers in Mosambiek en sal alles wat hulle kan doen om te help as wette eerbiedig word.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/building-followers-instagram-easy\">how to build instagram followers<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrikaners wat vakansie-oorde en -huise in Mosambiek sogenaamd besit, moet onverwyld die toerismevereniging in Gaza kontak. Hulle kan, volgens Mosambiekse wetgewing geen aanspraak maak op volle eiendomsreg nie. Rog\u00e9rio Gomes, president van die Gaza-toerismevereniging in Gaza, het aan die Volksblad ges\u00ea: &#8220;Suid-Afrikaners wat dink hulle besit iets, is deur gewetenlose ontwikkelaars mislei.&#8221; Rog\u00e9rio Gomes kan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10809\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mosambiek waarsku SAners oor eiendomsreg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10809","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10809","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10809"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10809\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10809"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10809"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10809"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}