{"id":10789,"date":"2011-07-28T10:30:50","date_gmt":"2011-07-28T10:30:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10789"},"modified":"2011-07-28T10:30:50","modified_gmt":"2011-07-28T10:30:50","slug":"amerikaanse-skuldplafon-partye-steek-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10789","title":{"rendered":"Amerikaanse skuldplafon: Partye steek vas"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Voorstel deur die Republikeine om die VSA se begrotingstekort in te kort, word deur vertragings en teenkanting belemmer en verhoog die risiko dat Amerika nie sy skuld sal kan delg nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leiers van die Republikeinse en Demokratiese Party probeer eenstemmigheid bereik voor die sperdatum van 2 Augustus, wanneer die VSA na verwagting sy leningsperk van $14 300 miljard sal bereik. Indien die VSA dan nie sy skuld kan terugbetaal nie, kan dit w\u00eareldmarkte ten nadele be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs al word dit afgeweer, kan &#8216;n plan sonder die nodige besnoeiings aan die begrotingstekort steeds tot die afgradering van die VSA se kredietgradering lei, wat uitleenkostes sal opjaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Stemmery oor die besnoeiing van die tekort, wat deur die speaker van die huis van verteenwoordigers, John Boehner (Republikein), voorgestel is, is Woensdag tot Donderdag uitgestel agv heftige van teenkanting deur Republikeine en Demokrate.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Alternatiewe plan deur die meerderheidsleier in die senaat, Harry Reid (Demokraat), is afgewys nadat die begrotingskantoor van die Amerikaanse Kongres ges\u00ea het di\u00e9 voorstel sal die tekort met slegs $2 200 miljard verminder. Dit is sowat $500 miljard minder as wat die Demokrate voorgehou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boehner het toe sy voorstel hersien nadat die begrotingskantoor Dinsdag ges\u00ea het dit sou besteding met $350 miljard minder besnoei as die $1 200 miljard oor tien jaar wat hy beweer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Steny Hoyer, die tweede mees senior Demokraat in die huis van verteenwoordigers, het ges\u00ea Reid se voorstel weerspie\u00ebl wat Boehner ten doel het \u2013 &#8220;geen nuwe inkomste, geen nuwe belasting en besnoeiings wat gelyk is aan die verlenging van die leningsperk&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Withuis het Dinsdag ges\u00ea hy werk aan &#8216;n &#8220;plan B&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Lid van die Japanse sentrale bank het ges\u00ea indien die VSA sy skuld nie delg nie of sy kredietgradering afgegradeer word, dit die w\u00eareldekonomie sal knou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Peiling deur Reuters\/Ipsos wys 56% van die Amerikaanse bevolking steun &#8216;n kombinasie van belastingverhogings en laer besteding. Pres. Barack Obama is ten gunste daarvan, maar die Republikeine skop vas.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/millstream-wines.ru\/alazanskaya-dolina-luchshee-gruzinskoe-vino\/\">\u0430\u043b\u0430\u0437\u0430\u043d\u0441\u043a\u0430\u044f \u0434\u043e\u043b\u0438\u043d\u0430 \u0432\u0438\u043d\u043e \u0431\u0435\u043b\u043e\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Voorstel deur die Republikeine om die VSA se begrotingstekort in te kort, word deur vertragings en teenkanting belemmer en verhoog die risiko dat Amerika nie sy skuld sal kan delg nie. Leiers van die Republikeinse en Demokratiese Party probeer eenstemmigheid bereik voor die sperdatum van 2 Augustus, wanneer die VSA na verwagting sy leningsperk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10789\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse skuldplafon: Partye steek vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10789","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10789\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10789"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10789"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}