{"id":10778,"date":"2011-07-26T07:13:21","date_gmt":"2011-07-26T07:13:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10778"},"modified":"2011-07-26T07:13:21","modified_gmt":"2011-07-26T07:13:21","slug":"regse-organisasies-distansieer-hulself-van-aanvaller","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10778","title":{"rendered":"Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Regse organisasies in Europa hulle van die optrede van&nbsp;Anders Behring Breivik se dodelike aanvalle op die Utoya-eiland en in Oslo Vrydag gedistansieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 32-jarige aanvaller en sy optrede is Maandag ook uit verskeie regeringsoorde veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik het intussen erken dat hy vir die grootste terreuraanval in Noorwe\u00eb sedert die Tweede W\u00eareldoorlog verantwoordelik is.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noorse polisie het ges\u00ea die dodetal van die twee aanvalle is 76, laer as die byna 100 dooies wat voorheen gekommunikeer is. Agt het in &#8216;n bomontploffing by die premier se kantoor beswyk en 68 in &#8216;n skietery by die eilandjeugkamp van die pro-Palestynse liberale party in Noorwe\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie vermoed die bom was vir die Noorse premier, Gro Harlem Brundtland,&nbsp;bestem, maar sy het dit vrygespring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van Wladimir Poetin, premier van Rusland, het Breivik beskryf as &#8216;n &#8220;satan wat mens geword het&#8221;.&nbsp;Hy het ook ges\u00ea Brevik is ongetwyfeld &#8216;n &#8220;absolute mal man&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breivik is glo &#8216;n groot aanhanger van Poetin se anti-Moslembeleid, en&nbsp;het in &#8216;n manifes van 1 500 bladsye wat beskikbaar is op die internet, ges\u00ea hy het die afgelope tyd met verskeie regse organisasies in Europa geskakel.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Filip Dewinter, van Vlaams Belang in Belgi\u00eb, het ges\u00ea hulle &#8220;wil nie met s\u00f3 &#8216;n persoon (Breivik) verbind word nie. Ons is &#8216;n demokratiese beweging. Ons haat sulke mense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marine le Pen, leier van die Nasionale Front in Frankryk, het ges\u00ea haar party het geen verbintenis met die moorde deur &#8216;n &#8220;enkele, onstabiele individu nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Britse English Defence League het Breivik se bewerings ontken dat hy hulle enkele jare gelede besoek en twee vergaderings met van hul lede gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Poolse polisie ondersoek die moontlikheid dat Breivik &#8216;n verhouding met regse bewegings in Pole gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poolse media het Maandag berig dat ondersoek ingestel word na die bedrywighede van &#8216;n chemiese maatskappy wat bande met Breivik kon gehad het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bom wat Breivik by die regeringskantore in Oslo laat ontplof het, is onder meer van kunsmis en ander chemikalie\u00eb gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Breivik verwys ook na Suid-Afrika in sy stryd teen Islam in artikels op die webwerf http:\/\/iluvsa.blogspot.org. Di\u00e9 webwerf se banier lui: &#8220;I luv South Africa &#8230; but I hate my government.&#8221;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een bydrae wat Breivik daar geleen het, word verwys na &#8220;the modern South Africa, &#8216;The Rainbow Nation&#8217;, where under black rule the Marxist ANC are viciously persecuting whites and where the Boers are facing a murderous genocide and where poignantly, let&#8217;s not forget, many black people are now suffering far more than they ever did under apartheid&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Neels Jackson, rubriekskrywer van Media24, is di\u00e9 webwerf &#8220;regs&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die media en die publiek sal nie tydens Breivik se verskyning toegelaat word nie en hy sal in camera verhoor word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regter het &#8216;n versoek deur Breivik om in uniform in die hof te verskyn &#8220;om sy redes vir sy optrede deur die media aan die w\u00eareld te vertel&#8221;, afgewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is n\u00e1 sy hofverskyning in &#8216;n polisiekonvooi na &#8216;n onbekende bestemming gebring.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-48\/tematicheskie-igrovye-nabory\/shpionskie-nabory-i-racii\">\u0448\u043f\u0438\u043e\u043d\u0441\u043a\u0438\u0435 \u0440\u0430\u0446\u0438\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regse organisasies in Europa hulle van die optrede van&nbsp;Anders Behring Breivik se dodelike aanvalle op die Utoya-eiland en in Oslo Vrydag gedistansieer. Die 32-jarige aanvaller en sy optrede is Maandag ook uit verskeie regeringsoorde veroordeel. Breivik het intussen erken dat hy vir die grootste terreuraanval in Noorwe\u00eb sedert die Tweede W\u00eareldoorlog verantwoordelik is.&nbsp; Die Noorse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10778\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regse organisasies distansieer hulself van aanvaller&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10778","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10778"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10778\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}