{"id":10774,"date":"2011-07-25T18:16:03","date_gmt":"2011-07-25T18:16:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10774"},"modified":"2011-07-25T18:16:03","modified_gmt":"2011-07-25T18:16:03","slug":"breivik-n-linkse-amerikanofiel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10774","title":{"rendered":"Breivik &#8216;n linkse Amerikanofiel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die vermeende Noorse massamoordenaar was &#8216;n linkse multikulti-Amerikanofiel en geen regse nie. Die media het danksy &#8216;n kwaadwillige en valse Facebook-profiel die verdagte ge\u00efdentifiseer as &#8216;n &#8220;Christen fundamentalis&#8221;.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Engelstalige Facebook-bladsy van die moordenaar as &#8216;n &#8220;Christen&#8221; en &#8220;konserwatiewe&#8221; is eers geskep n\u00e1 sy moordtog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort nadat die moordenaar se naam vrygestel is, het duisende mense begin kyk na sy Facebook-bladsy. Dit is vry algemeen vir mense om verspotte bladsye op di\u00e9 sosiale netwerk te maak wanneer iemand in die nuus is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aanvanklik het &#8216;n bladsy in Noors verskyn met die verdagte se naam, verskeie gesigskote, asook &#8216;n foto van die verdagte in die uniform van &#8216;n Europese Vrymesselaar. Facebook het dit dadelik verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Tweede bladsy het daarna in Engels verskyn met die verdagte se naam en &#8216;n foto. Facebook het di\u00e9 ook vinnig verwyder. Maar die &#8220;hoofstroommedia&#8221; het vol leedvermaak met behulp van hierdie tweede Facebook-bladsy Christene en Konserwatiewes begin demoniseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anders Behring Breivik beskou homself blykbaar as &#8220;anti-rassis, pro-gay, en pro-Israeli&#8221; volgens betroubare bronne en het die Vlaams Belang en die Engelse Defense League op document.no (&#8216;n webwerf wat &#8216;n Noorweegse weergawe van die Amerikaanse neo-konserwatisme verteenwoordig) aangeval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis hoekom ons moet seker maak dat ons ander kulturele konserwatiewes be\u00efnvloed met ons anti-rassistiese pro-gay, en pro-Israeliese denke,&#8221; het Breivik oa geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy helde is blykbaar Winston Churchill en Max Manus, die leier van die Noorse anti-Nazi weerstand. Iemand in Noorwe\u00eb wat hierdie twee figure uit die geskiedenis as sy helde aandui, stem links of vir die sentrum.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om die waarheid te s\u00ea, die <a href=\"http:\/\/www.document.no\/\">webwerf<\/a> wat die verdagte aktief ondersteun het, is deur Hans Rustad, &#8216;n Joodse man, bestuur. Rustad is &#8216;n voormalige linkse joernalis wat die imperialistiese &#8220;neo-cons&#8221; in die VSA ondersteun. Die webwerf beweer dat slegs Moslemimmigrasie beperk moet word en dat Asi\u00ebrs en swartes wat nie Moslems is nie, in Europa toegelaat behoort te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die webwerf ondersteun Israel ten sterkste, en is erg gekant teen \u200b\u200bNoorse erkenning van &#8216;n Palestynse staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rustad het besluit om &#8216;n versameling van die verdagte se poste op sy webwerf te publiseer. Die kommentare is baie gematig. Nie een is hoegenaamd ekstreem of dui op &#8216;n begeerte om geweld te pleeg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noorse polisie s\u00ea nou die verdagte het geen bekende verbinding met enige radikale groepe gehad nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Franse polisiebeamptes het intussen &#8216;n klopjag op Anders Behring Breivik se pa se huis uitgevoer, het die nuusagentskap AP Maandag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omtrent twaalf polisiebeamptes het die huis in Cournanel in die suide van Frankryk omring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verslaggewers was nie toegang tot die huis gegun nie aangesien die woning afgesper is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisiediens het bevestig dat dit Breivik se pa se huis is, maar wou nie kommentaar oor die klopjag lewer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Berigte het onlangs aangedui dat Breivik se pa, Jens, nie kontak met die verdagte het nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/elektricheskuyu-pech-dlya-bani\/\">\u0434\u043b\u044f \u0441\u0430\u0443\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vermeende Noorse massamoordenaar was &#8216;n linkse multikulti-Amerikanofiel en geen regse nie. Die media het danksy &#8216;n kwaadwillige en valse Facebook-profiel die verdagte ge\u00efdentifiseer as &#8216;n &#8220;Christen fundamentalis&#8221;. Die Engelstalige Facebook-bladsy van die moordenaar as &#8216;n &#8220;Christen&#8221; en &#8220;konserwatiewe&#8221; is eers geskep n\u00e1 sy moordtog. Kort nadat die moordenaar se naam vrygestel is, het duisende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10774\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Breivik &#8216;n linkse Amerikanofiel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10774","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10774","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10774"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10774\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10774"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10774"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10774"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}