{"id":10772,"date":"2011-07-25T05:40:24","date_gmt":"2011-07-25T05:40:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10772"},"modified":"2011-07-25T05:40:24","modified_gmt":"2011-07-25T05:40:24","slug":"plaasmoorde-wat-skuil-daaragter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10772","title":{"rendered":"Plaasmoorde: wat skuil daaragter?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ons weet dat die meeste Afrikarevolusies aangehits word deur buitepartye, en ook dat hierdie revolusies en burgeroorlo\u00eb gefinansier was en is deur partye wat voordeel daaruit wil trek. Om te gaan krap na wie agter so revolusie sit is baie moeilik sonder goeie intelligensiebronne. N\u00e1 afloop van so revolusie of burgeroorlog is dit egter baie makliker, want dan kan mens sien wie voordeel daaruit getrek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kom ons kyk nou na byvoorbeeld die twee Vryheidsoorlo\u00eb: Die ZAR het baie goud en diamante gehad, en voor die oorlo\u00eb het dit reeds aan die lig gekom dat CJ Rhodes agter die Jameson-inval gesit het en dat immigrante meegewerk het binne Johannesburg. N\u00e1 die oorlog kon ons sien wie die werklike bevoordeelde partye was. Dus was die Britse soldate net die uitvoerders van die uiteindelike bevoordeeldes se planne. Daar is vandag natuurlik talle bronne om dit te staaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Mosambiek het die Portugese wel in die slag gebly, maar vir baie jare het die Afrikane met mekaar baklei vir onsinnige redes wat albei kante vandag steeds nie mooi verstaan nie, want albei kante was van buite befonds. Tans word derduisende hektare beplant met uitheemse woude, suikerriet en Mosambiek is maar te dankbaar dat hulle inheemse plantegroei verwoes word vir die privaatbeleggers se &#8220;hulp&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gas wat deur Sasol vandaar gepomp word, sien die Mosambiekers ook nie veel van nie. Sasol behoort ook nie meer slegs aan die SA-regering nie. Gaan doen maar gerus navorsing daaroor. Wie is die begunsdigdes? Ek laat dit aan die nuuskierige leser oor.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">Wat is nodig om &#8216;n land te kan beheer sonder die verantwoordelikheid daarvan?<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">1. Daar moet verkieslik chaos heers, politieke onrus of burgeroorlog<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">2. Die betrokke land mag nie oor &#8216;n gesonde voedselproduksie beskik nie, want hoe op aarde gaan jy &#8216;n wortel voorhou as jy met versadigde mense wil onderhandel?<\/div>\n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het reeds verduidelik dat &#8216;n revolusie of burgeroorlog onafwendbaar is en dit is slegs &#8216;n kwessie van tyd voordat dit losbars. Dit is egter belangrik om te verstaan dat hierdie nie  soseer &#8216;n aanval op blankes is nie maar eerder die destabilisering van die land wil bewerkstellig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die landbou word geteiken met plaasmoorde, die syfer, vir 2009 ten minste, beloop 315\/100 000 sterftes. In vergelyking met Irak &#8211; wat amptelik in &#8216;n staat van oorlog verkeer &#8211; se 147\/100 000 sal enige leser dadelik onder die onuitwisbare indruk bring dat dit een van die dodelikste oorlo\u00eb in ons huidige w\u00eareldgeskiedenis is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">m dit te ontken en af te maak as misdaad strook nie lekker met realiteit nie, veral as in ag geneem word dat die plaasmoorde presies uitgevoer word soos wat dit in MK-kampe aan jong rekrute ingedril is. Jakob Zuma weet dit eerstehands want hy was self vir baie jare in sulke kampe gewees. &#8216;n Kuiertjie aan Eugene de Kok behoort dit te bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wie het die opleiding gefinansier? Google gerus Oppenheimer and the ANC en iewers sal jy &#8216;n artikel raakloop van die Times van 1994 waar Harry verklaar het dat hy vir baie jare die finansi\u00eble rugraat van die ANC was. Gaan Google ook die Rivoniasaak en jy sal sien wie die meesters was, veral die eienaar van die lelieplaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terug na die realiteit: Om &#8216;n land van buite te kan manupileer moet jy die duur sisteem van regering en munisipaliteite afskaf, en net &#8216;n gevreesde diktator en &#8216;n sterk polisiemag oorhou. Die diktator gee jy &#8216;n goeie lewe (Jy spaar immers miljarde), met &#8216;n groot gevolg van toeters en liggies wat sy belangrikheid beklemtoon en verder laat jy hom sweet omdat hy afhanklik is van jou vir sy mense se kos.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">Wanneer jy &#8216;n land het met &#8216;n behoorlike  voedselproduksie het, kan jy nie die leier so maklik manupileer nie. Sonder kos maak jy almal jou slawe in &#8216;n japtrap.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hierdie probleem is dus groter as wat baie van ons besef, elke plaasmoord veroorsaak ook &#8216;n boedel wat reuse boedelbelasting vir die staat inbring en BTW, en hereregte ens.<\/div>\n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volk moet tesame hierdie probleem aanpak. My eie voorstel is om volkseie arbeid, indien dit nie &#8216;n arbeidsintensiewe boerdery is nie, te gebruik, of bou dan &#8216;n fabriek op die plaas sodat volksgenote daar kan werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 strategie sal die landelike gebiede beveilig en vir heelwat arm blankes &#8216;n probleem oplos. Reeds 80% van alle misdaad word deur swart werkers gepleeg en die res verskaf inligting aan voornemende boosdoeners. Dis die beste manier van om die ou seer tand ontslae te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur hierdie skema te propageer en ten uitvoere te bring sal ons voedselsekuriteit sonder twyfel bevorder.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">Wetgewing bestaan reeds vir hierdie Agri-dorpies en dit moet net gebruik word.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">S\u00f3 &#8216;n dorpie kan soos &#8216;n ko\u00f6perasie bedryf word en baie van die slim mense kan die gedagtes verfyn indien daar &#8216;n wil bestaan. Dit word nie volkstate nie, maar volksplase.<\/div>\n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het so paar jaar gelede probeer om dit te doen, maar het misluk omrede ek van jong seuns gebruik gemaak het. Die fout was om nie gesinne te in te voer nie. Ten tye het ek ondersoek of dit vir die jong seuns finansieel lewensvatbaar sou wees teen die selfde tarief as Afrikane te werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Afrikaan het ten tye &#8216;n koste tot die onderneming gehad van R1600,00 per maand, en sy nettoinkomste was sowat R1200,00 nadat kos en verblyf reeds gedek was. Ek het vergelyk wat hulle in die stad sou verdien en wat die koste van verblyf sou wees. Tot my groot verbasing was daar duisende gesinne wat baie minder as dit oor gehad het nadat hulle kostes betaal is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boer het wel die uitgawe om effe beter akkomodasie te voorsien as wat hy aan gewoond is, maar dit opsigself het nie oor &#8216;n tien jaar termyn &#8216;n groot impak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As ek sien hoe swaar baie van die gesinne kry in die plakkerskampe, is daar sin in hervestiging. Daar is egter twee vereistes: Die boer moet die wil h\u00ea om te oorleef en sy plaas te beveilig en sy eie volksgenote te voorsien van werk, en die werkers moet verstaan dat dit &#8216;n realiteit is soos in Australi\u00eb, Amerika of enige ander plek dat handearbeid nie sonde is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek sal graag volksgenote se insette wil oor die kwessie sien.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e\">\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons weet dat die meeste Afrikarevolusies aangehits word deur buitepartye, en ook dat hierdie revolusies en burgeroorlo\u00eb gefinansier was en is deur partye wat voordeel daaruit wil trek. Om te gaan krap na wie agter so revolusie sit is baie moeilik sonder goeie intelligensiebronne. N\u00e1 afloop van so revolusie of burgeroorlog is dit egter baie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10772\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasmoorde: wat skuil daaragter?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10772","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10772","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10772"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10772\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10772"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10772"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10772"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}