{"id":1076,"date":"2007-11-13T07:06:31","date_gmt":"2007-11-13T07:06:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1076"},"modified":"2007-11-13T07:06:31","modified_gmt":"2007-11-13T07:06:31","slug":"sauk-moet-sy-swak-afrikaans-staak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1076","title":{"rendered":"SAUK moet sy swak Afrikaans staak"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die vernaamste TV-nuusbulletin van die openbare uitsaaier is nie &#329; rockmusiekprogram wat in sleng aangebied kan word nie. Regoor die w&ecirc;reld, in watter taal ook al, besig nuuslesers en joernaliste in sulke programme die standaardtaal. Sedert 1875 beskik Afrikaans oor &#329; baie duidelike standaardtaal wat op die skole gedoseer word en in tientalle woordeboeke en taalhandleidings vasgel&ecirc; is.<\/p>\n<\/p><\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Die SAUK, gesteun deur sommige polities korrekte akademici soos prof. Hans du Plessis van Potchefstroom, is blykbaar besig met &#329; berekende aanslag op Standaardafrikaans. Die afskuwelike Engfrikaans wat op Sewende Laan gebruik word, is daarop bereken om Afrikaanssprekendes soos morone voor te stel wat nie hul eie taal kan praat nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Kom ons stap af van die taalkundige mite dat Engels &#329; variant van Afrikaans is of dat Afrikaans &ldquo;opgemors&rdquo; moet word om polities aanvaarbaar te wees. Dit staan natuurlik in skrille kontras met die gewyde eerbied waarmee koloniale Britse Engels as standaardtaal op die SAUK behandel word.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Wat prof. Du Plessis betref en sy stelling dat &ldquo;Afrikaans &#329; gemorstaal&rdquo; sou wees, het ek hom nog laas uitgedaag tot &#329; debat daaroor in die Akademie se Tydskrif vir Geesteswetenskappe. Nodeloos om te s&ecirc;, het hy die hasepad gekies toe hy sy teorie oor Afrikaans as &#329; gekreoliseerde &ldquo;gemorstaal&rdquo; op skrif moes verdedig.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Afrikaans is so &#329; mooi taal as dit korrek en suiwer gepraat word. Waarom moet ons mense op die kassie en oor die radio verduur wat ons ore seermaak en boonop &#329; swak indruk van Afrikaanssprekendes by andertaliges skep? As Ruda Landman elokusielesse kon neem om haar Engelse uitspraak te verbeter, kan die SAUK nie sy derderangse nuuslesers en joernaliste vir soortgelyke opleiding in Afrikaans stuur nie?<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">Dan praat mens nie eens van die alewige getshwane as Pretoria bedoel word nie en wat op &#329; uitdagende vorm van irritasie teenoor die kyker neerkom. As Cruywagen werklik vir Afrikaans omgee, sal hy weier om daardie non-woord oor sy lippe te laat kom.<\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/golden-shamrock\/\">golden shamrock<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/danr0000.jpg\" width=\"70\" height=\"90\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Ons het almal waardering vir Riaan Cruywagen se professionele aanbieding van die Afrikaanse TV-nuus. Hy verteenwoordig egter die spreekwoordelike swaeltjie wat nie somer maak nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">     <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\">So pas het Cruywagen &#8216;n toekenning van Stellenbosse studente ontvang vir sy bydrae tot Afrikaans in die media. Maar in sy polities korrekte reaksie daarop poog Cruywagen nou om die agterlosige foute, swak uitspraak en intonasie van sy kollegas op taalkundige gronde te verskoon, as sou dit &ldquo;variante van Afrikaans&rdquo; wees. Kim &ldquo;Kloetie&rdquo; (in Afrikaans s&ecirc; ons gewoon Cloete) en haar trawante op die TV-nuus is nie by magte om in Afrikaans verslag te doen nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[154,21092,1040],"class_list":["post-1076","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-dan-roodt","tag-rubrieke","tag-sauk-moet-sy-swak-afrikaans-staak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1076","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1076"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1076\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1076"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1076"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1076"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}