{"id":10755,"date":"2011-07-21T06:58:43","date_gmt":"2011-07-21T06:58:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10755"},"modified":"2011-07-21T06:58:43","modified_gmt":"2011-07-21T06:58:43","slug":"neels-jackson-se-damaskus-openbaring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10755","title":{"rendered":"Neels Jackson se Damaskus-openbaring"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Neels Jackson as verloopte Afrikaner in diens van die ANC-regering se koerant Beeld, dra sy deeltjie ook nou by om die renaissance van die Afrikanervolk doelbewus te probeer help onderdruk met sy kondisionerende skrywe vandag onder die opskrif <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Rubrieke\/NeelsJackson\/n-Wit-man-in-die-land-20110720\">&#8216;n Wit man in di\u00e9 land&#8230;<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Desperate situasies vereis desperate optrede, in so &#8216;n mate dat hy skaamkwaad is vir sy toevallige wit vel wat hy nie self gekies het nie. Hy voel ook dat as gevolg van hierdie wit vel, moet hy nou die verantwoordelikheid dra vir samemsmelting en vrede met die swart mense in &#8220;hierdie land&#8221;. Mens kan nou vra hoe Jackson dit wil regkry met die swartmense wat regeer maar op hul beurt geen verantwoordelikheid hoef te dra nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit grens aan tragedie as daar verder gelees word wie hy as blanke mense beskou waarop na sy mening die blankes moet trots wees: mense soos Koos Kombuis, Antjie Krog, Fran\u00e7ois Pienaar, Anton Rupert en Chris Barnard darrem ook. &#8216;n Mens kan wonder hoekom FW de Klerk, Pik Botha, Roef Meyer, die groot bevryders en selfs Nobelpryswenners, nie ook genoem word nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl hy nou so skuldig voel oor sy wit vel en al die skuld van &#8216;n vervalle Suid-Afrika op die brood van die blankes smeer, is Jackson nie dalk n bietjie na\u00efef om te glo dat deur &#8216;n paar swart vriende te maak die voortgesette moord van swart-op-wit, die diskriminasie teen blankes deur werkresevering net vir swartes, die afneem van plase, die korrupsie in die regering en so meer be\u00ebindig gaan word nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of die swart Sionistebeweging sy voorstel van eenheid met die &#8220;blanke kerke&#8221; sal onderskryf, is insgelyks &#8216;n ope vraag!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/12-xrustal-nye-lyustry\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u044b \u0445\u0440\u0443\u0441\u0442\u0430\u043b\u044c\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Neels Jackson as verloopte Afrikaner in diens van die ANC-regering se koerant Beeld, dra sy deeltjie ook nou by om die renaissance van die Afrikanervolk doelbewus te probeer help onderdruk met sy kondisionerende skrywe vandag onder die opskrif &#8216;n Wit man in di\u00e9 land&#8230; Desperate situasies vereis desperate optrede, in so &#8216;n mate dat hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10755\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Neels Jackson se Damaskus-openbaring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10755","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10755","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10755"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10755\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10755"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10755"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10755"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}