{"id":1074,"date":"2007-11-12T18:30:54","date_gmt":"2007-11-12T18:30:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1074"},"modified":"2007-11-12T18:30:54","modified_gmt":"2007-11-12T18:30:54","slug":"sing-en-eet-vir-immigrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1074","title":{"rendered":"Sing en eet vir immigrasie&#8230;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Duits-Franse verhoudinge is kennelik weer onder die loep geneem in die lig van Sarkozy se uiters suksesvolle besoek aan die VSA en allerlei verrassende openbare geleenthede is gere&euml;l om gemeenskaplike sake wat albei lande raak, soos immigrasie, te bespreek. <\/p>\n<p> Niks minder as &#8216;n sangopname deur die buitelandse minister-duo, Walter Steinmeier en Bernard Kouchner, was deel van die verrigtinge nie. Kouchner het homself trots op die skouer geklop na sy sangsessie met die woorde &quot;vir &#8216;n minister sing ek nie so sleg nie!&quot;. Steinmeier was nie so popelend oor sy sangtalent nie. &quot;Ons is nie hier om te leer sing nie. Ons wil wys dat ons voordeel trek uit die rykdom van kulture.&quot;<\/p>\n<p> Die Berlynse opnameateljee is naamlik deur &#8216;n agttal Duitse Turke beman vir die geleentheid. Die popliedjie, &#8216;n sogenaamde <em>Rythm &amp; Blues<\/em>-komposisie, bevat ook &#8216;n strofe wat lui: &quot;Duitsland waarom is jy so geslote, Duitsland l&ecirc; jou kaarte op die tafel,&quot; waar albei ministers uit volle bors, ewe vals, saamgesing het onder aanmoediging van die Turke. <\/p>\n<p> Steimeier is beloon vir sy moeite deur die sanger Muhabbet met die kompliment dat hy &quot;regtig baie koel is.&quot; Muhabbet is glad nie bekommerd daaroor dat die liedjie vir politieke doeleindes aangewend sal word nie. Hy voel positief oor Duitsland s&ecirc; hy, &quot;selfs al het hy swart hare.&quot; Vir die Duitse minister is postiewe voorbeelde nou nodig.<\/p>\n<p> Al is integrasie met die Turke nie moontlik nie, is daar nog altyd volgens hom &quot;geslaagde samewerking&quot;. Daarvoor is &#8216;n kennis van Duits natuurlik onvermydelik wat tans ontbreek by sommige Turke, selfs Turke wat in Duitsland gebore is. Steinmeier het nie na laasgenoemde feit verwys nie, maar sy opmerking was beslis gerig aan Turke wat weier om Duits te leer.<\/p>\n<p> By &#8216;n ander ontmoeting tussen Franse en Duitse diplomate is daar geproe aan die &quot;ryk verskeidenheid van smake&quot; wat &#8216;n multikulturele w&ecirc;reld bied. Dit is egter nie seker of die nuwe &quot;jong&quot; aanslag veel sal oplewer om Duits-Franse verhoudinge weer op &#8216;n gemeenskaplike voet te plaas nie.<\/div>\n<p>&nbsp; <br \/><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">casino slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: center; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/merkelsarko.JPG\" width=\"467\" height=\"286\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Is hulle werklik in pas?<\/div>\n<\/div>\n<p>Na afloop van Nicolas Sarkozy se amptelike besoek aan die VSA, is dit opsigtelik dat transatlantiese verhoudinge weer ontdooi het en dat George Bush &#8216;n nuwe bondgenootskap gesmee het na die aftrede van Tony Blair. Frankryk hoop om weer deel te word van NAVO en mag binne die afsienbare toekoms toetree.<\/p>\n<p align=\"justify\"> Die VSA het n&aacute; Kosovo, Irak en onlangse verwikkelinge in Afghanistan minder kieskeurig geraak oor NAVO-lidmaatskap, terwyl Frankryk voel dat sy gratis onderskraging van die Organisasie, soos lugpatrollies in die ooste van Europa, beter omskryf behoort te word.<\/p>\n<p>  Die warm ontmoeting tussen Sarkozy en Bush is opgevolg deur &#8216;n uitnodiging van die Duitse Kanselier, Angela Merkel, aan die Franse president. Merkel, wat pas terug is uit &#8216;n stowwerige Texas, het tydens haar Amerikaanse besoek benadruk dat diplomatieke we&euml; &#8216;n beter manier sal wees om die die Iranse kernkwessie op te los.&nbsp; <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,1038],"class_list":["post-1074","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-sing-en-eet-vir-immigrasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1074","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1074"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1074\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1074"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1074"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1074"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}