{"id":10726,"date":"2011-07-17T11:21:09","date_gmt":"2011-07-17T11:21:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10726"},"modified":"2011-07-17T11:21:09","modified_gmt":"2011-07-17T11:21:09","slug":"roodt-se-volkstaatplan-te-ambisieus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10726","title":{"rendered":"Roodt se volkstaatplan te ambisieus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><em>Pick  a battle big enough to matter, but small enough to win.<\/em> &#8211; Jonathan  Kozol<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Dr. Roodt &#8230; Dan, ek het die grootste respek (en bewondering) vir jou as  persoon, vir dit waarvoor jy staan en vir dit wat jy in belang van die Afrikaner  doen. Ek is egter bevrees dat die stryd om daardie kaart van die Afrikaner  Republiek verwesenlik te sien, eenvoudig te groot is om te kan  wen.<\/p>\n<p>Ons weet dit mos teen hierdie tyd: die  ANC-regering gun die blanke \u2013 en die Afrikaner insonder \u2013 bitter min. Om dus  selfs eens te <em>dink<\/em> dat hulle byna die helfte van hulle grondgebied sal  afstaan \u2013 en dit nogal aan die gehate Afrikaner \u2013 is dus \u2018n hersenskim. Kan nie  gebeur nie. Sal nie gebeur nie. Met respek ges\u00ea, daardie kaart moet maar  snippermandjie toe. Ek glo dat dit heeltemal onverdedigbaar teenoor ons vyande  is, en as sodanig benadeel dit die volkstaat-ideaal.<\/p>\n<\/div>\n<blockquote style=\"font-family: times new roman,new york,times,serif; font-size: 12pt; margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<div style=\"text-align: justify;\">Gedagtig aan my alma mater se leuse, <em>A posse ad esse <\/em>\u2013 uit \u2018n  moontlikheid, die werklikheid \u2013 lyk dit vir my of die volgende werkswyse ietwat  meer haalbaar is, en dalk selfs \u2018n kans op suskses kan h\u00ea.<\/div>\n<blockquote style=\"font-family: times new roman,new york,times,serif; font-size: 12pt; margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<p>1.   \u2018n Taakspan van denkers, sakelui, ekonome, entepreneurs en ander  belanghebbendes stel&nbsp;\u2018n sakeplan opstel vir die skepping van \u2018n maatskappy wat \u2018n  lewensvatbare produk kan lewer (ho\u00eb-tegnologie?).<\/p>\n<p>Die fokus moet van meet af aan op &#8216;n <em><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">sakeplan<\/span><\/strong><\/em> val eerder as op &#8216;n  volledig-uitgewerkte volkstaatplan, waaroor daar tot hiertoe oneindige  warmwind-debatte gevoer is \u2013 A wil &#8216;n teosentriese  volkstaat h\u00ea, B wil &#8216;n sekul\u00eare opset sien, C  wil slegs etniese Afrikaners daar sien, D wil alle enersdenkendes akkommodeer,  <em>ad nauseam \u2013<\/em> en op di\u00e9 kleinlike  gekrabbel knars die hele debat telkens tot &#8216;n vernederende  stilstand.<\/p>\n<blockquote style=\"font-family: times new roman,new york,times,serif; font-size: 12pt; margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<div dir=\"ltr\">\n<p><em><strong>Die werklikhede van die Maatskappy  se funksionering moet tot die evolusion\u00eare uitkristalisering  van die Ideaal lei.<\/strong><\/em><\/p>\n<p>2. Kry beleggers om in die maatskappy te bel\u00ea \u2013 diegene wat direk in die  Maatskappy wil bel\u00ea (volkstaters), maar ook ander wat bereid is om aanvanklik  net finansieel te bel\u00ea, terwyl hulle eers die kat uit die boom beloer met die  oog op latere toetrede.<\/p>\n<p>Diegene wat bereid is  om eerste in die Maatskappy te bel\u00ea gaan die grootste  rigtinggewers tot die bereiking van die Ideaal wees. Dit gaan myns insiens &#8216;n  oneindige spul impotente en grootdoenerige retoriek van die Le\u00ebblik Brigade uitskakel.<\/p>\n<\/div>\n<blockquote style=\"margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<p>3. Met &#8216;n deel van die beleggingskapitaal, koop plase aan die  dunbevolkte Weskus (toegang tot die see) op en vestig die maatskappystruktuur  daarop. (Die embrionale volkstaat.) Die aanvanklike grootte van die maatskappy  se terrein is nie van onmiddellike belang nie.<\/p>\n<blockquote style=\"margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<div style=\"text-align: justify;\">Dat plase egter die ontwikkelingskern moet vorm, is \u2013 vir my, altans \u2013 \u2018n  gegewe. Die enkele gesinne Afrikaanssprekende Kleurlingplaasarbeiders wat op die  plaaseiendom mag wil agterbly, kan geredelik geakkommodeer word. Die  ontwikkelingskern kan egter nie enige bestaande dorpe insluit nie, want Swart  koekoeke het hulle reeds kom tuis maak in die neste van feitlik elke dorp in die  land. En om van \u2018n koekoek wat nes geskop het, ontslae te raak, is \u2018n onbegonne  taak.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">4. Die Bestuur, die mense wat die grootste aanvanklike inset sal moet  maak, van die Maatskappy (kompleet met korporatiewe embleem en (oranje-wit-en-blou?)  kleure) sal die <em>de facto <\/em>&#8220;regering&#8221; van die volkstaat-in-die-kleine vorm.  Dit sal \u2018n eerste volksraadsverkiesing met sy gevolglike kleinlike politiekery,  onderlinge gevegte en bekgevegte uitskakel: Besturende Direkteur (President),  Bestuurder (lees: Minister van): Finansies, Bestuurder: Sekerheid, Bestuurder:  Personeel, ens. Met &#8216;n Roterende Voorsitter op vergaderings kan almal op die Direksie die geleentheid kry om sy staal te wys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">5. Met die korporatiewe Credo van die Maatskappy wat aan alle aansoekers  en toetreders as toetredingsvereiste voorgehou word, kan die Maatskappy met  kern- en bykomstige personeel  beman word.<\/p>\n<blockquote style=\"margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<div style=\"text-align: justify;\">In die op- en uitbou van die Maatskappy sal  \u2018n verskeidenheid mense direk deur die Maatskappy in diens geneem en opgelei  moet word (embrionale staatsdiens), terwyl entrepreneurs wat hulle eie  investering in die Maatskappy wil maak deur dienslewering \u2013 bouers, ingenieurs,  karweiers, ens. \u2013 die embrio van \u2018n nuwe privaatsektor sal  vorm.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Namate  die Maatsappy middelpuntvlietend groei en sy strukture &#8216;n meer  politieke beslag kry, kan verdere grondgebied \u2013 plase waarop koop-opsies  vroe\u00ebr  geneem is \u2013 bygekoop word om sy grondgebied te vergroot. Voornemende  volkstaters kan hulle eie kapitaal binnebring en satelliet-industrie\u00eb kan gevestig word.<\/p>\n<blockquote style=\"margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteindelik sal dit van Maatskappy en sy mense self afhang of hy homself  aan die w\u00eareld kan verkoop om steun vir politieke onafhanklikheid te verkry.  Selfs indien nie, sal dit nog steeds \u2018n magneet-sentrum kan vorm om  Afrikanerbelange en -kultuur te konsolideer.<\/p>\n<blockquote style=\"margin-right: 0px;\" dir=\"ltr\"><\/blockquote>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ek glo bostaande is \u2018n stryd wat klein genoeg is om te wen; groot genoeg  om \u2018n volk van uitwissing te red.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/accessories\/brooches\/\">necklace bridal<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/test.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pick a battle big enough to matter, but small enough to win. &#8211; Jonathan Kozol Dr. Roodt &#8230; Dan, ek het die grootste respek (en bewondering) vir jou as persoon, vir dit waarvoor jy staan en vir dit wat jy in belang van die Afrikaner doen. Ek is egter bevrees dat die stryd om daardie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10726","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10726","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10726"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10726\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10726"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10726"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10726"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}