{"id":10725,"date":"2011-07-17T09:59:59","date_gmt":"2011-07-17T09:59:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10725"},"modified":"2011-07-17T09:59:59","modified_gmt":"2011-07-17T09:59:59","slug":"anton-van-niekerk-se-oneerlikheid-is-nie-nuut-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10725","title":{"rendered":"Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die pak slae wat Anton van Niekerk in sy kantoor op die lyf geloop het (Beeld, 16 Junie) is simptomaties van &#8216;n groeiende onvergenoegdheid met meningsmouse soos hy wat hulle rug op die verlede van hulle eie mense draai. Dit is die politiek korrektes soos Van Niekerk wat die huidige politieke orde goedsmoeds vergoeilik en alle huidige gebreke herlei na die vorige orde.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die netto resultaat van Van Niekerk se artikel in Beeld is dat nog &#8216;n witman in die tronke van die huidige SA sal verrot, om die politieke klimaat nog warmer te maak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is veral onder akademici &#8216;n diepgesete oneerlikheid wat nie net eie aan post-apartheid-SA is nie. In Buenos Aires waar ek 5 jaar gewoon het en waar bykans negentig persent van die bevolking op &#8216;n stadium vir Perron gestem het, was dit na Perron haas onmoontlik om &#8216;n Perronis te vind. In Chili waar ek ook geakkrediteer was, is Pinochet op &#8216;n stadium verheerlik en later verguis.  In  Duitsland waar ek tot 1993 gewerk het, is dit ondenkbaar dat iemand sou erken dat hy\/sy &#8216;n Hitlerondersteuner was. Tog het meer as negentig persent van die bevolking op &#8216;n gegewe stadium ten gunste van die Nasionaal-sosialisme &#8216;n kruisie gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terug by SA:  almal wat my ken weet dat ek sedert eerste minister J. Vorster nie &#8216;n ondersteuner van die NP was nie. Desondanks moet ek eerlik s\u00ea dat dit  alles behalwe die agenda van die NP was om die swartes ten gronde te rig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom: Hendrik Verwoerd se nageslag het in Orania die bewys gelewer dat &#8216;n beleid van afsonderlike vryhede in &#8216;n veelvolkige land soos SA eties verantwoord kan word. Dieselfde kan van Kleinfontein buite Pretoria ges\u00ea kan word. Daarenteen het die swart etniese groeperinge misluk om grondwetlike inhoud aan hulle tradisionele gebiede te verleen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die etiese debat in die sestigerjare weet Anton van Niekerk klaarblyklik niks en is sy ideologiese tirade teen die vorige orde gebaseer op mites en nie op feite en waardes nie. Die beste wat hy kan doen, is om te swyg!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/plitka-i-mozaika-dlya-hamamov\/\">\u0443\u043a\u043b\u0430\u0434\u043a\u0430 \u043c\u043e\u0437\u0430\u0438\u043a\u0438 \u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die pak slae wat Anton van Niekerk in sy kantoor op die lyf geloop het (Beeld, 16 Junie) is simptomaties van &#8216;n groeiende onvergenoegdheid met meningsmouse soos hy wat hulle rug op die verlede van hulle eie mense draai. Dit is die politiek korrektes soos Van Niekerk wat die huidige politieke orde goedsmoeds vergoeilik en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10725\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10725","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10725","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10725"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10725\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10725"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10725"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10725"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}