{"id":10724,"date":"2011-07-15T12:43:32","date_gmt":"2011-07-15T12:43:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10724"},"modified":"2011-07-15T12:43:32","modified_gmt":"2011-07-15T12:43:32","slug":"van-niekerk-insident-die-resultaat-van-naspers-monopolie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10724","title":{"rendered":"Van Niekerk-insident die resultaat van Naspers-monopolie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die onlangse voorval waartydens &#8216;n vuisgeveg tussen mnr. Abel Malan en  prof. Anton van Niekerk van die Stellenbosse Universiteit ontstaan het,  is regstreeks te wyte aan die verdeeldheid en onverdraagsaamheid wat die  Naspers-monopolie onder Afrikaners veroorsaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanleidende oorsaak tot die voorval was &#8216;n artikel deur Van  Niekerk waarin hy historiese morele skuld op Afrikaners en blankes pak.  M\u00e9\u00e9r nog, in die artikel maak Van Niekerk hom skuldig aan revisionisme  oor die totalit\u00eare stelsel van kommunisme wat in Oos-Europa gegeld het  en wat deur die w\u00eareldgemeenskap, asook deur verskeie onlangse Russiese  presidente, as &#8216;n &#8220;skandvlek&#8221; verwerp is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook vanwe\u00eb sy verraad teenoor die Afrikaanse taalgemeenskap, het die  Universiteit van Stellenbosch en sy dosente &#8216;n simbool geword van die  morele en intellektuele verrotting van &#8216;n sekere Afrikaner-elite wat hom  opportunisties aan die kant van die huidige maghebber geskaar het. Die  joernalistiekskool aan di\u00e9 universiteit produseer die soort  w\u00eareldvreemde, anti-Afrikanerjoernaliste wat agterna hul magsposisies by  die Nasperskoerante misbruik om gewone Afrikaners te verguis en te  belaster in die naam van hul neo-Marxistiese ideologie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowel die US as Naspers het al oor en oor hul onverdraagsaamheid  teenoor menings wat hoegenaamd van hul onsinnige dogmas afwyk,  gedemonstreer. Van Niekerk se artikel was &#8216;n stuk propaganda wat enige  opregte intellektueel of dosent onwaardig is en die klakkelose  publikasie daarvan deur Beeld en Die Burger het op die soveelste  witskuldorgie en &#8220;sielkundige operasie&#8221; teen die lydende  Afrikanerbevolking gedui.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel mnr. Abel Malan se gebrek aan selfbeheersing nie goedgepraat  kan word nie, getuig dit van die algemene frustrasie wat Afrikaners  teenoor die media- en akademiese Gauleiters van &#8216;n sadistiese regime  voel. En hier, ter verheldering vir die halfgeletterde woordverwerkers  wat uit Stellenbosch se ideologiefabriek stroom, bedoel ons &#8220;sadisties&#8221;  in &#8216;n psigopatologiese sin.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die moontlikheid dat geweld tussen Afrikaners baie verder as blote  vuisgevegte kan uitkring, bestaan solank as wat die onhebbelike  mediamonopolie in Afrikaans voortduur. Die mees winsgewende koerant in  Brittanje is so pas weens die onetiese gedrag van sy redaksie gesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Naspers se winsgewendheid, asook die lewenslange aanstellings van  radikale professore aan die US, verskaf hul geensins carte blanche om  met hul provokasie en belastering van Afrikaners voort te gaan nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/moechno_uborochnoe_oborudovanie\/\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0439\u043a\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onlangse voorval waartydens &#8216;n vuisgeveg tussen mnr. Abel Malan en prof. Anton van Niekerk van die Stellenbosse Universiteit ontstaan het, is regstreeks te wyte aan die verdeeldheid en onverdraagsaamheid wat die Naspers-monopolie onder Afrikaners veroorsaak. Die aanleidende oorsaak tot die voorval was &#8216;n artikel deur Van Niekerk waarin hy historiese morele skuld op Afrikaners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10724\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Van Niekerk-insident die resultaat van Naspers-monopolie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10724","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10724","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10724"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10724\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10724"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10724"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10724"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}