{"id":10723,"date":"2011-07-15T10:42:48","date_gmt":"2011-07-15T10:42:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10723"},"modified":"2011-07-15T10:42:48","modified_gmt":"2011-07-15T10:42:48","slug":"volgehoue-aanslag-op-afrikanerwaardes-rede-vir-professor-se-pak-slae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10723","title":{"rendered":"Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes  rede vir professor se pak slae"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die pak slae wat mnr Abel  Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is &#8216;n uiting van die opgeboude  frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige  aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Dit dra soveel  meer betekenis dat dit juis in Stellenbosch gebeur het, want dit was  daar waar die Cape Liberal Nats reeds teen wyle dr. Verwoerd saamgesweer  en hom van binne die Nasionale Party ondermyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volgehoue propaganda  om ons volk se fundamentele waardes, ons sin vir afsonderlikheid en  ons Christelik-nasionale lewensbeskouing af te kraak; die verraad en  bedrog waardeur die politieke mag oor ons land aan &#8216;n swart terroristebende  oorhandig is en die volgehoue aanslag van moord en wandade teen ons  mense, waarin selfs nie kleuters en hulpelose bejaardes ontsien word  nie, het die Afrikanervolk se vlak van frustrasie verby die grense van  verdraagsaamheid opgejaag. &#8216;n Voorval soos di\u00e9 moes noodwendig een  of ander tyd plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat &#8216;n opgevoede en respektabele  persoon soos mnr. Abel Malan, wat hom nog nooit met enige geweldselement  geassosieer het nie, deur prof. Van Niekerk se provokasie tot di\u00e9 optrede  uitgelok is, is veelseggend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liberale akademici, koerantredakteurs  en predikante wat van agter die veiligheid van hul lessenaars en kansels  ons volk afkraak, verdeeldheid aanstig en ons voortdurend in die beskuldigdebank  plaas, moet maar kennis neem van die gebeurde.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Mnr. Malan se optrede  vergestalt die gevoel wat in die harte van duisende volksgenote lewe.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/rasshiritelnye-dlya-otopleniya\">\u0440\u0430\u0441\u0448\u0438\u0440\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0431\u0430\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die pak slae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is &#8216;n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Dit dra soveel meer betekenis dat dit juis in Stellenbosch gebeur het, want dit was &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10723\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes  rede vir professor se pak slae&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10723","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10723","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10723"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10723\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10723"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10723"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10723"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}