{"id":10697,"date":"2011-07-12T06:27:02","date_gmt":"2011-07-12T06:27:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10697"},"modified":"2011-07-12T06:27:02","modified_gmt":"2011-07-12T06:27:02","slug":"jonathan-jansen-die-boekresensent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10697","title":{"rendered":"Jonathan Jansen die boekresensent"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Jansen is van mening dat hy baie verbaas sal wees as die boek van Hugh Lewin &#8220;Stones against the Mirror&#8221; nie die Alan Paton-prys vir nie-fiksie gaan verower nie. &#8220;Dit is \u2019n storie wat die oorheersende verhaaltrant van die apartheidstryd daag: di\u00e9 van slegte wit teen goeie swart, van die bose apartheidstelsel teen die edele stryders, van klaarblyklike oortreders teen weerlose slagoffers,&#8221; s\u00ea Jansen, n man wat self maar sy mening oor reg en verkeerd na binne kan keer met sy magsmisbruik. Hy het eiehandig &#8216;n eerstew\u00earelduniversiteit die standaard van &#8216;n derdew\u00eareldinstelling verlaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat veral na vore kom in hierdie skrywe van Jansen is dat hy geensins besef dat alle regerings ter w\u00eareld terroriste wat in hul boosheid hul land se veiligheid bedreig, sal jag om hulle buite aksie te probeer stel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duidelik praat Jansen ook nie oor die onderskeie bomme van die swart terroriste wat onskuldige lewens ge\u00ebis het omdat hulle die Suid-Afrikaners se land wou h\u00ea nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die terroriste met verraad, terreurdade en leuens die land gekry en hoe lyk dit nou &#8211; 17 jaar later? Is jy, prof. Jansen, trots op wat julle swartmense met die land gemaak het?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om mee af te sluit haal ek Jansen se laaste paragraaf aan:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ons politici maar net iets van di\u00e9 nederigheid en kwesbaarheid oor die verlede geopenbaar het. As meer vriende en families wat in die jare van die apartheidstryd verdeel is, die durf sou h\u00ea om met die gewelddadige verlede vrede te maak. Dit sou dalk net ons woede en prikkelbaarheid temper wanneer ons voor die gruwels van die nuwe Suid-Afrika te staan kom.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;Ons&#8217; woede temper&#8221; met 40-duisend wreedaardige swart-op-wit moorde? Meer swart en wit ellende as ooit tevore? &#8220;Ons&#8221; eerstew\u00eareldland op elke gebied onherstelbaar verniel tot &#8216;n skandvlek vir enige beskaafde mens!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee, ons gaan nie ons woede oor die gruwels van die Nuwe Suid-Afrika temper nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino free bet<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jansen is van mening dat hy baie verbaas sal wees as die boek van Hugh Lewin &#8220;Stones against the Mirror&#8221; nie die Alan Paton-prys vir nie-fiksie gaan verower nie. &#8220;Dit is \u2019n storie wat die oorheersende verhaaltrant van die apartheidstryd daag: di\u00e9 van slegte wit teen goeie swart, van die bose apartheidstelsel teen die edele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10697\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jonathan Jansen die boekresensent&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10697","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10697","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10697"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10697\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10697"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10697"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10697"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}