{"id":10692,"date":"2011-07-11T09:04:04","date_gmt":"2011-07-11T09:04:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10692"},"modified":"2011-07-11T09:04:04","modified_gmt":"2011-07-11T09:04:04","slug":"drie-eeue-van-persvryheid-verkrummel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10692","title":{"rendered":"Drie eeue van persvryheid verkrummel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Wanneer &#8216;n eerste minister soos David Cameron s\u00ea hy glo in &#8216;n vrye pers, is daar natuurlik gewoonlik &#8216;n &#8220;maar&#8221; iewers in die sin, want sy vorige mediawoordvoerder se betrokkenheid by die huidige mediameeluisterskandaal wat Brittanje geskud het, is nie juis advertensie vir die premier nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reeds tagtig jaar gelede, het &#8216;n vorige Britse premier Stanley Baldwin koeranteienaars vir die uitoefening van &#8220;mag sonder verantwoordelikheid, die prerogatief van die prostituut deur die eeue heen&#8221;, aan die kaak gestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Britse premier het Sondag aangekondig dat, as &#8216;n gevolg van die poniekoerant <em>News of the World<\/em> se betrokkenheid by korrupsie en meeluistery, regulering van die media liewer aan &#8216;n &#8220;onafhanklike liggaam&#8221; oorgelaat sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het tydens &#8216;n mediakonferensie ges\u00ea die huidige persklagtekommissie gaan geskrap word en daarmee in wese selfregulering van die pers afgeskaf. Di\u00e9 woelinge kom ontydig vir groot mediabelange in Suid-Afrika, waar &#8220;selfregulering&#8221; deesdae die gonswoord geword het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andy Coulson, tot onlangs die einste Britse premier se mediawoordvoerder en&nbsp;vorige redakteur van <em>News of the World<\/em>, het homself intussen aan die Londense polisie oorgegee en is onmiddellik in hegtenis geneem.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cameron het &#8216;n strafregtelike ondersoek van die polisie asook &#8216;n onafhanklike ondersoek onder voorsitterskap van &#8216;n regter na mediapraktyke, aangekondig om die verleentheid vir sy premierskap te probeer verberg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Persvryheid beteken nie dat die pers bokant die wet moet staan nie,&#8221; het hy ges\u00ea. Maar die vraag is nou of hernude statut\u00eare beheer oor die pers &#8211; sensuurwette is in 1965 in die VK afgeskaf &#8211; hoegenaamd persvryheid kan waarborg?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Arbeidersparty, daarenteen, het die skepping van &#8216;n statut\u00eare liggaam &#8220;met behoorlike ondersoekende bevoegdhede&#8221; verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The Daily Telegraph se hoofopskrif, <em>Good-bye, cruel World<\/em> \u2013 &#8216;n verwysing na Pink Floyd &nbsp;se treffer &#8211; was tekenend van die Konserwatiewe kiesers se dilemma: Staatsbeheer oor die media kan niks goeds inhou nie, veral nie onder &#8216;n Arbeidersregering nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was die linkse koerant, The Guardian, wat die volle omvang van die skandaal ontbloot het en wat nou statut\u00eare ingryping in mediaregulering voorstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika, was dieselfde eierdansie te bespeur. Leopoldt Scholtz, Media24 se korrespondent in Europa, en iemand wat homself graag voordoen as &#8216;n voorstander van persvryheid, het sy lesers soos gewoonlik nie <a href=\"http:\/\/afrikaans.news24.com\/Wereld\/Nuus\/Draaipunt-vir-Britse-media-na-afluistery-20110711\">ingelig <\/a>oor wat op hulle wag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cameron se swak oordeel in die benoeming van die heer Coulson in &#8216;n senior posisie en sy patetiese &#8220;grandstanding&#8221; tans om sy politieke lewe te red, gaan drie eeue van vryheid van spraak in Brittanje vernietig. Ook in Suid-Afrika sal die roeringe op die moedereiland gevoel word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/kommercheskaya-tajna-ukraina\">\u043a\u043e\u043c\u043c\u0435\u0440\u0447\u0435\u0441\u043a\u0430\u044f \u0442\u0430\u0439\u043d\u0430 \u0443\u043a\u0440\u0430\u0438\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer &#8216;n eerste minister soos David Cameron s\u00ea hy glo in &#8216;n vrye pers, is daar natuurlik gewoonlik &#8216;n &#8220;maar&#8221; iewers in die sin, want sy vorige mediawoordvoerder se betrokkenheid by die huidige mediameeluisterskandaal wat Brittanje geskud het, is nie juis advertensie vir die premier nie. Reeds tagtig jaar gelede, het &#8216;n vorige Britse premier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10692\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Drie eeue van persvryheid verkrummel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10692","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10692","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10692"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10692\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10692"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10692"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10692"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}