{"id":10683,"date":"2011-07-09T12:50:55","date_gmt":"2011-07-09T12:50:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10683"},"modified":"2011-07-09T12:50:55","modified_gmt":"2011-07-09T12:50:55","slug":"watter-oomblik-wag-op-ons-tunisie-of-rwanda","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10683","title":{"rendered":"Tunisi\u00eb of Rwanda?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy &#8220;Tunisi\u00eb-oomblik&#8221; binne die volgende  20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China&nbsp; se huidige fase van  industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so &#8216;n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot &#8216;n  gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, &#8216;n ineenstorting van die  welsynstaat en dus massa-opstande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit moet egter in gedagte gehou word dat die Tunisiese rewolusie &#8216;n  popul\u00eare opstand teen &#8216;n korrupte despoot was. Dit mag heel waarskynlik  sowat 20 jaar vir die swart publiek neem om werklike versadigingspunt  met die ANC te bereik. Dit maak sin, want die meeste swartes steun tans  nog die regime. Immers stem 62% vir die ANC en dra die regime dus hul  goedkeuring weg. Waarom sal hulle dit nou deur geweld omverwerp as dit baie  makliker by die stembus gedoen kan word?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Malema-verskynsel kom boonop vanuit die ANC en is nie soseer  teen die ANC gemik nie. Weliswaar lewer Malema heelwat kritiek op die  huidige leierskap, maar wesenlik hou ook hy die ANC voor as die massas  se voorbrandparty. Die prim\u00eare teiken van die Malema-verskynsel is die  besittersklas en meer spesifiek die blanke minderheid. Konstante haat  word teen die wit minderheid opgejaag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteenlopende meningsvormers soos Max Du Preez, Dan Roodt in <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/dan-roodt-magazine-178\/9891-dis-die-parfuum-van-revolusie-max.html\" target=\"_blank\">Dis die parf\u00fa\u00fam van revolusie, Max<\/a>, e.a. is  dit eens dat daar wel &#8216;n rewolusie aan die broei is. Hulle praat egter  van &#8216;n opstand binne die afsienbare toekoms en nie di\u00e9 oor 20 jaar,  waarna die jonger Mbeki verwys nie. Eintlik kan enige regdenkende persoon sien dat  SA op &#8216;n interne konflik afstuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat daar &#8216;n rewolusie van jeugdiges en werkloses aan die kook is,  blyk duidelik te wees, maar anders as in Tunisi\u00eb (et ander Arabiese state) het dit &#8216;n  sterk rassistiese grondslag. Terselfdertyd is dit nie geheel onverbonde  aan die tydsgees wat daardie lande by rewolusie ingesleep het nie,  hoewel die broeiende konflik in SA ook &#8216;n eiesoortige historiese aanloop  het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lank voor die scenario wat Mbeki voorsien, stuur ons dus na alle  waarskynlikheid wel op &#8216;n gewelddadige ontwrigting af. Oor twintig jaar  mag SA dalk sy Tunisi\u00eb-oomblik bereik, maar op &#8216;n baie korter tydskaal  mik ons vir &#8216;n&nbsp; Rwanda-oomblik. Hierdie afgryslike werklikheid kan  selfs enkele maande weg wees.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/lechenie-zubov\">\u043b\u0435\u0447\u0435\u043d\u0438\u0435 \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432 \u043f\u043e\u0434 \u043d\u0430\u0440\u043a\u043e\u0437\u043e\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy &#8220;Tunisi\u00eb-oomblik&#8221; binne die volgende 20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China&nbsp; se huidige fase van industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so &#8216;n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot &#8216;n gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, &#8216;n ineenstorting van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[126],"tags":[],"class_list":["post-10683","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c118-jh-du-toit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10683","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10683"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10683\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10683"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10683"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10683"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}