{"id":10664,"date":"2011-07-08T05:29:22","date_gmt":"2011-07-08T05:29:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10664"},"modified":"2011-07-08T05:29:22","modified_gmt":"2011-07-08T05:29:22","slug":"selfregulerende-media-is-verkieslik-langa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10664","title":{"rendered":"Selfregulerende media is verkieslik &#8211; Langa"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur &#8216;n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ek oorsee reis en gevra word oor my voorkeure wat die regulering van die pers en die media betref, moet ek praat oor dinge waarop ek trots is in Suid-Afrika&#8230; ek sal veel eerder praat oor &#8216;n media wat selfregulerend is as een wat deur die staat gereguleer word,&#8221; het hy by die bekendstelling van die Persvryheidsraad in Melville ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 onafhanklike kommissie, wat deur Print Media SA en die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) oogerig is, sal internasionale praktyke bestudeer om die beste vorm van selfregulering vir die Suid-Afrikaanse drukmedia te vind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Persvryheidsraad is &#8216;n onafhanklike ondersoekende kommissie wat die regulering van drukmedia sal bestudeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die raad sal kyk na verskeie vorme van regulering in terme van persregulering&#8230; om &#8216;n onafhanklike siening van selfregulering vir die drukmedia in Suid-Afrika te vind,&#8221; het Langa ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die raad is opgerig in reaksie op die ANC se voorstel vir &#8216;n mediatribunaal, wat in 2007 geopper is. Die ANC het verlede jaar besluit die parlement is die verkose weg om die vatbaarheid van s\u00f3 &#8216;n idee te ondersoek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se voorstel van &#8216;n mediatribunaal het skokgolwe deur die mediaw\u00eareld in Suid-Afrika gestuur, wat besorgdheid uitgespreek het oor die effek wat die tribunaal op persvryheid kan h\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mondli Makhanya, Sanef-voorsitter, het ges\u00ea die doel van die kommissie is nie om die ANC te keer om voort te gaan met die tribunaal nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is die ANC se proses daardie&#8230; wat ons van die kommissie vra, is om &#8216;n Rolls Royce te vervaardig. Ons uitgangspunt oor staatregulering is duidelik.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Sanef wil die &#8220;mees effektiewe&#8221; stelsel van selfregulering in die land h\u00ea. In die lig van die kritiek wat die media ontvang, het Makhanya ges\u00ea Sanef en die nuwe raad het gekies om &#8220;nie ons ore toe te maak nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het ges\u00ea ons moet introspeksie pleeg,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Langa sal die voorsitter van die kommissie van nege lede wees. Die lede verteenwoordig die sakesektor, &#8216;n geloofsorganisasie, die akademia, die gereg en georganiseerde arbeid. &#8216;n Internasionale lid sal ook deel van die kommissie uitmaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die hoofdoel van die kommissie&#8230; is om persvryheid te verseker, ter ondersteuning van die verbetering van ons demokrasie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kommissie hoop om teen Maart volgende jaar vatbare strategie\u00eb op die tafel te kan plaas.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/multimarochnye_universalnye_skanery\/\">\u0441\u043a\u0430\u043d\u0435\u0440 \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur &#8216;n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa Donderdag ges\u00ea. &#8220;As ek oorsee reis en gevra word oor my voorkeure wat die regulering van die pers en die media betref, moet ek praat oor dinge waarop ek trots is in Suid-Afrika&#8230; ek sal veel eerder &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10664\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfregulerende media is verkieslik &#8211; Langa&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10664","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10664","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10664"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10664\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10664"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10664"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10664"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}