{"id":10653,"date":"2011-07-06T06:00:37","date_gmt":"2011-07-06T06:00:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10653"},"modified":"2011-07-06T06:00:37","modified_gmt":"2011-07-06T06:00:37","slug":"waar-was-die-amerikaanse-ambassadeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10653","title":{"rendered":"Waar was die Amerikaanse ambassadeur?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Guildhalldinee in Londen ter ere van Ronald Reagan se eeufees was voorwaar &#8216;n skitterende en luisterryke geleentheid.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Britse geroosterde lam en sonnige Kaliforniese chardonnay het die goeie Anglo-Amerikaanse verhouding tussen Reagan en die voormalige Britse premier, die Ystervrou Margaret Thatcher, gevier.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar gaste was uit die veld geslaan, want waar op aarde was die Amerikaanse ambassadeur in Londen, Louis B Susman?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons ambassadeur m\u00f3\u00e9t hier wees,&#8221; het Lynn de Rothschild, die Amerikaanse entrepreneur wat met sir Evelyn de Rothschild getroud is, ges\u00ea. De Rothschild was een van Hillary Clinton se belangrikste fondsinsamelaars in 2008 sowel as &#8216;n ondersteuner van &#8216;n aantal Republikeinse presidensi\u00eble kandidate. &#8220;Dit was &#8216;n historiese dinee om Reagan se eeufees te gedenk en om hom te vier as die man wat die Koue Oorlog be\u00ebindig het. Wat kon meer belangrik wees?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoekom is ons ambassadeur nie hier vir Onafhanklikheidsdag nie? Geen verskoning nie. Hoe is dit dat Amerika nie verteenwoordig is in hierdie vertrek deur ons ambassadeur nie? Dit is verskriklik dat daar geen verteenwoordiger van ons regering in hierdie vertrek is nie. Dit gee die gevoel van kleinlike partydigheid.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ambassadeur Susman is, natuurlik, &#8216;n ou Demokratiese fondsinsamelaar, met die bynaam &#8220;Die Stofsuier&#8221; weens sy vaardigheid om skenkings uit die rykes te suig. En sy pogings om Obama se veldtogkoffers te vul, word deur baie beskou as van sy belangrikste kwalifikasies om in Londen te wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Amerikaanse ambassade se woordvoerder, was &#8220;ambassadeur Susman bly om uitgenooi te gewees het vir die dinee, maar was nie in staat om dit by te woon nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was net kortliks by die onthulling van &#8216;n standbeeld van Reagan in Grosvenor Square vroe\u00ebr in die dag. Die ambassade wil nie s\u00ea waar hy later was nie en hoekom hy nie aan die vieringe wou deelneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reagan sal onthou word as &#8216;n vriend van Suid-Afrika gedurende apartheid, tot hy deur die Swart Koukus gedwing is om Amerikaanse sanksies teen ons land in te stel. Tel dit nou nog teen hom by Demokratiese ambassadeurs?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">best online casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Guildhalldinee in Londen ter ere van Ronald Reagan se eeufees was voorwaar &#8216;n skitterende en luisterryke geleentheid. Britse geroosterde lam en sonnige Kaliforniese chardonnay het die goeie Anglo-Amerikaanse verhouding tussen Reagan en die voormalige Britse premier, die Ystervrou Margaret Thatcher, gevier. Maar gaste was uit die veld geslaan, want waar op aarde was die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10653\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar was die Amerikaanse ambassadeur?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10653","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10653","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10653"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10653\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10653"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10653"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10653"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}