{"id":10636,"date":"2011-07-04T06:23:32","date_gmt":"2011-07-04T06:23:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10636"},"modified":"2011-07-04T06:23:32","modified_gmt":"2011-07-04T06:23:32","slug":"gaddafi-kan-bly-se-rebelle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10636","title":{"rendered":"Gaddafi kan bly s\u00ea rebelle"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Gaddafi kan met sy aftrede in Libi\u00eb aanbly indien hy alle mag oorhandig, het die land se opposisie-leier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitspraak kom nadat &#8216;n Suid-Afrikaanse sending gelei deur pres. Jacob Zuma in Moskou aangekom het vir samesprekings oor die Libiese kwessie. Beide die AU en Rusland is ten gunste van &#8216;n vreedsame skikking in Libi\u00eb en sterk gekant teen NAVO se betrokkenheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van Gaddafi se binnekring het reeds aangedui dat hulle gereed is om te onderhandel met die rebelle, insluitend oor die Libiese leier se toekoms.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mustafa Abdel Jalil, wat die rebelle se nasionale oorgangsraad lei, het aan Reuters ges\u00ea: &#8220;Hy (Gaddafi) kan besluit om in Libi\u00eb of in die buiteland te bly.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As hy in Libi\u00eb wil bly, sal ons die plek bepaal en dit sal onder internasionale toesig wees en toesig van al sy bewegings.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jalil, wat voorheen Gaddafi se minister van justisie was, het ges\u00ea hy het die voorstel &#8216;n maand gelede na die VN gestuur, maar nog geen reaksie ontvang van Tripoli nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea &#8216;n voorstel was dat Gaddafi sy aftrede onder wag in &#8216;n milit\u00eare kaserne kan deurbring.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Libiese regering het herhaaldelik daarop aangedring dat Gaddafi &#8216;n simboliese figuur is wat geen betrokkenheid by die dag-tot-dag bestuur van die land het nie. Die regime se woordvoerder, Moussa Ibrahim, het ges\u00ea hulle is bereid om dit &#8220;op skrif te sit&#8221; dat Gaddafi geen politieke of milit\u00eare magte onder &#8216;n nuwe grondwet sal h\u00ea nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat ons doen is wettig en moreel en polities baie meer oortuigend,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Ons s\u00ea Libi\u00ebrs moet self besluit oor die posisie van die leier. Nou wie is meer demokraties, ons of die rebelle?&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaddafi se dogter Aisha het ges\u00ea haar pa sou bereid wees om &#8216;n ooreenkoms met die rebelle aan te gaan maar hy wil nie die land verlaat nie, en sy seun, Saif Al-Islam, het ges\u00ea die leier sal mag prysgee as dit die wil van die Libiese mense is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Turkye, wat noue ekonomiese bande met Gaddafi voor die opstand gehad het, het $200 miljoen se steun aan die rebelle belowe bykomend tot die $100 miljoen wat reeds in Junie aangekondig is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konflik in Libi\u00eb is naby aan &#8216;n dooiepunt, met rebelle op drie fronte wat nie in staat blyk te wees om &#8216;n beslissende opmars na Tripoli te lei nie en groeiende spanning binne NAVO oor die koste van die operasie en die onvermo\u00eb om &#8216;n milit\u00eare deurbraak te maak.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/yeella.com\">\u0440\u0430\u0441\u043a\u0440\u0443\u0442\u043a\u0430 \u0441\u0430\u0439\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gaddafi kan met sy aftrede in Libi\u00eb aanbly indien hy alle mag oorhandig, het die land se opposisie-leier ges\u00ea. Di\u00e9 uitspraak kom nadat &#8216;n Suid-Afrikaanse sending gelei deur pres. Jacob Zuma in Moskou aangekom het vir samesprekings oor die Libiese kwessie. Beide die AU en Rusland is ten gunste van &#8216;n vreedsame skikking in Libi\u00eb &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10636\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gaddafi kan bly s\u00ea rebelle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10636","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10636","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10636"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10636\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10636"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10636"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10636"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}