{"id":10627,"date":"2011-07-03T05:17:07","date_gmt":"2011-07-03T05:17:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10627"},"modified":"2011-07-03T05:17:07","modified_gmt":"2011-07-03T05:17:07","slug":"verloopte-afrikaners-skuld-ons-n-verskoning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10627","title":{"rendered":"Verloopte Afrikaners skuld ons &#8216;n verskoning"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/07\/vergifnis.jpg\" \/>Dit is so duidelik soos daglig dat die groot  meerderheid blankes vandag ontevrede is met die onding wat in 1994 op ons  losgelaat is. Was hulle nie, het groot getalle blankes  byvoorbeeld ook vir die ANC gestem in elke verkiesing. Tog stem 90% of  meer van die blankes as \u2018n teken van protes vir \u2018n party wat op die oog  af probeer voorgee dat hy die ANC teenstaan, die DA, maar wat eintlik  maar net \u2018n Engelse ANC is. Die res stem grootliks vir die VF+ en ander  partye, buiten die ANC. Daardie blankes maak so omdat hulle protes wil  aanteken teen die endemiese wanbestuur, korrupsie en anargie wat \u2018n  swart regering tot gevolg gehad het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe  Julius Malema onlangs meer uitgesproke begin raak het oor  nasionalisering, het die media eweneens berig dat die toue blankes voor  emigrasie-agentskappe langer geword het. Op Facebook en op nuusblaaie op  die internet kan die grootskeepse blanke ontnugtering met die Nuwe  Suid-Afrika nie net waargeneem word nie; dit spring uit die webblaaie en  slaan jou oor die kop. Daar is duidelik grootskeepse bitterheid en  ontnugtering onder blankes. Die wonderlike NSA wat aan ons voorgehou is,  het geblyk \u2018n hel te wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  Nuwe Suid-Afrika het egter nie bloot uit die lug op ons neergedaal nie;  dit is die resultaat van \u2018n lang reeks verraderlike optredes,  ondermyning en doelbewuste sabotasie van blankes se belange, dikwels  gepleeg deur blankes self. Di\u00e9 sabotasie wissel vanaf die Jode wat die  intellektuele stukrag agter die ANC in die 1950s was, diegene soos Joe  Slovo wat gesorg het dat die gewelddadige Xhosa-godjie, Mandela, b\u00f3 \u2018n  Zoeloe as ANC-leier verkies is, die Joodse skrywers van die Freedom  Charter, tot by Engelse, liberale agitators vir die terroristiese ANC,  soos Rooi Helen Zille. Dan praat ek nie eens van verloopte en patetiese  Afrikaners soos die sogenaamde \u201cOom Bey\u201d en Carl Niehaus nie. My oom is  Beyers Naud\u00e9 beslis ni\u00e9; ek skaam my om te dink dat so \u2018n verraaier en  verleentheid vir ons as Afrikaners soos Naud\u00e9 ook \u2018n Afrikaner kon wees.  My enigste troos is dat selfs die Noorwe\u00ebrs Vidkun Quisling in eie  geledere gehad het, \u2018n ewigdurende skandvlek op die naam van die  Noorweegse volk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En dan natuurlik  die monumentaal onbekwame FW de Klerk en sy spannetjie NP- en  Broeder-verloorders; diegene wat so skandelik by Kodesa boedel oorgegee  het.&nbsp; FW de Klerk en sy medekapituleerders bly hardnekkig opgee oor hoe  ons ons op die mislukte grondwet wat hulle oorgawe tot gevolg gehad  het, moet beroep. Maklik om te s\u00ea as jy met \u2018n EU-burger getroud is en  dus kan vlug as dinge handuit ruk met jou EU-paspoort, en in weelde op \u2018n wynplaas of by die see kan woon, FW. Nie so maklik as jy \u2018n blanke is  wat nie \u2018n werk of \u2018n bevordering kan kry omdat jou vel wit is nie, of  as jy een van die 800 000 Afrikaner- <em>nouveaux pauvres<\/em> is wat hulle in  blanke plakkerskampe bevind nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit  is slegs die bittereinderlinkses, die Jeremy Cronins en Max du Preez\u2019s  van die lewe, wat hardnekkig weier om pa te staan vir hulle verraad,  wat steeds bly vaskleef aan die onnosel waansin van hulle verlede.&nbsp; Die  mees ironiese voorbeeld van di\u00e9 verskynsel was die Afrikanerhatende  skryfster Nadine Gordimer, wat deur swartes aangeval is in die einste  re\u00ebnboogutopie waarvoor sy haar beywer het, maar wat steeds nie die  kloutjie by die oortjie kan bring nie; wat eerder seksuele fantasie\u00eb oor  haar \u201cgladde, gespierde\u201d aanvaller gekoester het, na afloop van die  aanval op haar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit word egter vir  selfs die mees verloopte Afrikaners duidelik dat hulle baie het om voor  verantwoording te doen. Hulle skuldgevoelens word dikwels in hul  geskrifte verwoord, alhoewel hulle nooit persoonlike aanspreeklikheid  sal aanvaar nie. Breyten Breytenbach, \u2018n ANC-meeloper van formaat  destyds, klink deesdae presies nes \u2018n sogenaamde regse van 1993, soos hy  steen en been kla oor die NSA se magsmisbruik. Willie Esterhuyse, \u2018n  sogenaamde filosoof, skryf \u2018n bitter rubriek in verlede week se <em>Rapport <\/em>oor hoe Suid-Afrika afstuur op \u2018n mislukte staat. Sulke artikels laat my  dikwels wil verstik aan die galsmaak wat dit in my mond laat. Dit was <em>j\u00fd<\/em>, Willie Esterhuyse, wat jouself hiervoor beywer het en wat so te  velde getrek het teen die sogenaamde verkramptes wat jou presies teen  d\u00edt waaroor jy vandag so kla, gewaarsku het! Slaap nou in die bed wat jy  gemaak het, of hou jou bek! Nietemin sal n\u00f3g Breytenbach, n\u00f3g  Esterhuyse, die voor-die-hand-liggende stap neem en persoonlik pa staan  vir hulle optrede van die verlede. Dis asof hulle verbaas is oor  presies d\u00edt waarvoor hulle hulself beywer het. Hoe kan \u2018n sogenaamde  intellektueel homself so dom wil hou oor die regstreekse nagevolge van  sy optrede?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ek wil aan die  h\u00eansoppers, liberales, meelopers en uitverkopers onder blankes, die  Esterhuyses, De Klerks en Breytenbachs \u2018n vraag vra: Gaan julle om  verskoning vra vir julle laakbare en verraderlike optrede van destyds?  Gaan julle opregte berou toon, en in die openbaar so maak, deur  byvoorbeeld briewe aan die pers te skryf waarin julle openlik erken dat  julle verkeerd was, en waarin julle om gewone Afrikaners se vergifnis  smeek? Ek is van mening dat julle dringend so moet maak. Kom met \u2018n  eerlike verskoning aan Afrikaners vorendag, of anders gaan ek en ander  Afrikaners nie verbaas wees om te sien dat julle in die afsienbare  toekoms voor \u2018n Afrikaner-ekwivalent van die WVK-sirkus sal moet verskyn  om boete te doen vir die enorme skade wat julle jul volk aangedoen het  nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/decoration-materials\/finishing-materials-pair\/\">\u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is so duidelik soos daglig dat die groot meerderheid blankes vandag ontevrede is met die onding wat in 1994 op ons losgelaat is. Was hulle nie, het groot getalle blankes byvoorbeeld ook vir die ANC gestem in elke verkiesing. Tog stem 90% of meer van die blankes as \u2018n teken van protes vir \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":10626,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-10627","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10627","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10627"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10627\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10626"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10627"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10627"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10627"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}