{"id":10618,"date":"2011-07-01T07:24:23","date_gmt":"2011-07-01T07:24:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10618"},"modified":"2011-07-01T07:24:23","modified_gmt":"2011-07-01T07:24:23","slug":"waarmee-is-malema-besig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10618","title":{"rendered":"Waarmee is Malema besig?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dat Julius Malema&nbsp; as eregas by die sewende&nbsp; SA Musiekkonferensie  genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan  Malema deelneem onskuldig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema kon nie by die konferensie in Durban, bygewoon deur 500  platejoggies (waarskynlik almal swart), teenwoordig wees nie. Hy het eerder &#8216;n  opname gestuur waarin hy die aanwesiges oproep om musiek te speel wat &#8220;demokrasie&#8221; bevorder en om politici te &#8220;embrace&#8221;. Ons weet natuurlik  wie hierdie politici is wat omhels moet word. In Rwanda het die platejoggie, Georges Ruggiu,&nbsp; hom skuldig  gemaak daaraan om die Hutu-meerderheid oor die luggolwe&nbsp; tot volksmoord  aan te hits. Dat Malema &#8216;n rewolusion\u00eare interpretasie van &#8220;demokrasie&#8221;  het, is geen geheim nie. Platejoggies wat hom sou &#8220;embrace&#8221; sou vir seker  bereid wees om op sy instruksie op te tree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat Malema nie fisiek by die konferensie was nie moet glad nie  die leser gerusstel nie.&nbsp; Malema was ten tye van die konferensie &#8216;n gas van  die SA ambassadeur in Itali\u00eb. Weereens op die oog af lyk&nbsp; dit onskuldig,  behalwe natuurlik dat die besoek waarskynlik op die belastingbetaler se  onkoste&nbsp; plaasgevind het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die finansiering van die besoek is egter die minste wat die  skrywer kwel. Veel groter onheil moet vermoed word. Wat kan egter so erg  omtrent &#8216;n besoek aan Itali\u00eb wees? Dis immers &#8216;n Westerse&nbsp; land met  geen ooglopende kwaadwilligheid teenoor Afrikaners nie. Wel, die uwe wil  beweer dat Malema se besoek&nbsp; bittermin met Itali\u00eb te make het en baie  met Tunisi\u00eb en sy bure te doene het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort na die &#8220;World Festival of Youth and Students&#8221; in Pretoria  (13 tot 21 Desember 2010) waarin die ANCYL &#8216;n belangrike rol gespeel  het, het die huidige vlaag van jeugrewolusies oor die Midde-Ooste en  Noord-Afrika begin spoel. Natuurlik was die eerste van daardie&nbsp;  rewolusies en ook die mees suksesvolle in Tunisi\u00eb (17 Desember 2010  tot 14 Januarie 2011).<\/p>\n<p> Tunisi\u00eb is nie net geografies na aan Itali\u00eb gele\u00eb nie, maar  het ook sterk diplomatieke en handelsbande met Itali\u00eb. Indien &#8216;n  Tunisiese jeugafvaardiging vir Malema in SA sou kom besoek, of selfs  erger,&nbsp; indien Malema Tunisi\u00eb toe sou gaan, sou dit al die  waarskuwingsligte laat aangaan. Dit sou ruik na broeiende rewolusie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Itali\u00eb bly &#8216;n goeie afklimplek vir &#8216;n Tunisiese afvaardiging.  Italie is een van die twee Europese lande waarmee Tunisie die sterkste  ekonomiese en diplomatieke bande het. Die ander is Frankryk, hoewel  Itali\u00eb nader aan Tunisi\u00eb is. Itali\u00eb het ook geruime tyd gedien as  bestemming vir vlugtelinge vanuit Tunisi\u00eb. Hoewel sommige van hierdie  vlugtelinge sedert die rewolusie na Tunisi\u00eb sou terrugkeer, het hulle ook  &#8216;n ondersteuningsnetwerk in Itali\u00eb opgebou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy nuutste boek, <em>Advocates for Change<\/em>, waarsku Moeketsie  Mbeki dat SA op die vooraand van &#8216;n jeugrewolusie verkeer. Malema se doen en  late moet fyn dopgehou word. Elke beweging deur die ANCYL en die ANC  moet&nbsp; op hierdie stadium met agterdog beje\u00ebn word. Hul verbloemde  handelinge verklap dikwels meer as wat hulle te kenne wil gee.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/plombirovanie-kornevyh-kanalov\/\">\u043c\u0435\u0442\u043e\u0434\u044b \u043f\u043b\u043e\u043c\u0431\u0438\u0440\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u044f \u043a\u043e\u0440\u043d\u0435\u0432\u044b\u0445 \u043a\u0430\u043d\u0430\u043b\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mykharkov.info\/news-companies\/furshety-s-klassom-udobno-raznoobrazno-i-dostupno-78181.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dat Julius Malema&nbsp; as eregas by die sewende&nbsp; SA Musiekkonferensie genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan Malema deelneem onskuldig nie. Malema kon nie by die konferensie in Durban, bygewoon deur 500 platejoggies (waarskynlik almal swart), teenwoordig wees nie. Hy het eerder &#8216;n opname gestuur waarin hy die aanwesiges oproep [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[126],"tags":[],"class_list":["post-10618","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c118-jh-du-toit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10618","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10618"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10618\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10618"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10618"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10618"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}