{"id":10613,"date":"2011-06-30T07:06:31","date_gmt":"2011-06-30T07:06:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10613"},"modified":"2011-06-30T07:06:31","modified_gmt":"2011-06-30T07:06:31","slug":"die-plan-agter-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10613","title":{"rendered":"Die plan agter Malema"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het reeds voorheen ges\u00ea dat ons Malema steun moet toes\u00ea met die nasionalisering van myne. Die probleem is  egter nie Malema nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat ek &#8216;n klompie nuusartikels bestudeer het,  het ek tot die slotsom gekom dat daar iets is wat ons miskyk. Malema  word deur die media en spesifiek deur die Media 24-groep gesteun; hy  word opgebou soos wat hulle Nelson opgebou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat sou die rede daarvoor wees? Die mynmagnate besit dan die pers?<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">My hipotese<\/h4>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elke  Afrikaland wat in oorlog gedompel is, was die werk van onder meer die  CIA, en die betaalmeesters was die Joodse families soos Rothschild,  Oppenheimer, ens. Terwyl die oorlog woed, myn hierdie mense  onverpoosd en mens kan sien dat hulle sulke oorlo\u00eb aanblaas om hulself  te beveilig teen ander partye wat daar sou wou myn.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het die nuwe HUB (Nicky Oppenheimer het op 21 April  afgetree) van Anglo aan die media verduidelik dat die nasionalisering  van myne nie in die Vryheidsmanifes voorkom nie. Ons weet reeds uit die  Rivoniasaak dat dit prim\u00ear Jode was wat die Vryheidsmanifes opgestel  het. Dus tree Malema o\u00ebnskynlik buite die Vryheidsmanifes op? Maar die  mediabase blaas hom steeds op?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My logika se vir my een van drie dinge:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1. Iets groters word verbloem deur Malema uitermatige persdekking te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2. Iewers het die plan verander, en dit het nodig geword dat ander rolspelers afgeskrik moet word om in Suid-Afrika te bel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">3. Die geldbase wil chaos binne SA h\u00ea en die myne tot &#8216;n stilstand  kry wat &#8216;n groot invloed op die w\u00eareldekonomie sal h\u00ea indien veral China nie ystererts vir staal kan verkry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tyd sal leer watter opsie (indien enige van  die bogenoemde) wel die plan is. Wat belangrik is, is om te weet is dat die  mediadekking alleenlik sal gebeur indien dit die geldbase se  goedkeuring wegdra.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Onlangse wapenopslagplekke gevind<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Paar maande gelede is  heelwat wapens gevind. (Ek praat nou nie van die enkele geweertjies in  Durban wat bestem was vir Somaliese seerowerbevegting nie.) Onder meer &#8216;n  hele skeepsvraghouer met 9mm- en AK 47-patrone by Kimberley, en ook &#8216;n  groot opslag by Hammanskraal. Hou in gedagte dat d\u00edt wat gevind is slegs &#8216;n aanduiding is dat grootskaalse wapen- en ammunisievoorrade bestaan en  alles vir seker nie gevind is nie. Wat ek daarvan maak, is bloot dat dit  wel ingevoer word per skeepshouerhoeveelhede; die hoeveelheid wat reeds  hier is, bly &#8216;n ope vraag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie wapens kan nie ingesmokkel word sonder die medewete en  toestemming van die CIA nie; dit is doodeenvoudig onmoontlik aangesien  hulle baie fyn dophou wat gaan waarheen. Daar is dus by my geen illusie  dat die CIA en bondgenote iemand buite die SA regering wil bewapen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer ek dit dan nou saamplaas om &#8216;n geheelbeeld te vorm dan kan ek  sien dat die geldbase &#8216;n ander plan volg. Ek weet nie of die omkoopgeld,  ens. nou te duur geraak het vir hulle en of hulle doodeenvoudig al  lankal aan die plan werk nie. Die kwessie is dat ons moet wakker wees,  want Malema is net &#8216;n pion en doen nie die dinkwerk nie.<\/p>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Opsommend<\/h4>\n<ul>\n<li>Malema word buitensporig opgeblaas deur die pers;<\/li>\n<li>die geldbase beheer die pers;<\/li>\n<li>iewers  speel iemand speletjies wat nie ten bate van die swartmense of  witmense van Suid-Afrika is nie, maar &#8216;n heel ander doel op die groter  w\u00eareldmarkte het.<\/li>\n<\/ul>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Vraag<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe sou die w\u00eareldmoondhede voordeel trek indien SA in anargie verval?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043b\u0430\u0437\u0435\u0440\u043d\u044b\u0439 \u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u0439 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.obozrevatel.com\/crime\/90724-v-harkove-prokuratura-zavela-delo-o-krazhe-konfiskata-na-15-millionov.htm\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het reeds voorheen ges\u00ea dat ons Malema steun moet toes\u00ea met die nasionalisering van myne. Die probleem is egter nie Malema nie. Nadat ek &#8216;n klompie nuusartikels bestudeer het, het ek tot die slotsom gekom dat daar iets is wat ons miskyk. Malema word deur die media en spesifiek deur die Media 24-groep gesteun; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10613\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die plan agter Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}