{"id":10610,"date":"2011-06-30T06:26:49","date_gmt":"2011-06-30T06:26:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10610"},"modified":"2011-06-30T06:26:49","modified_gmt":"2011-06-30T06:26:49","slug":"da-verdedig-instroming-van-vlugtelinge-na-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10610","title":{"rendered":"DA verdedig toestroming oor grense"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>&#8216;n Senior ANC-LP, Maggie Maunye, voorsitter van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor binnelandse sake, het ges\u00ea Suid-Afrika kan nie onbepaald voortgaan met die &#8220;inname&#8221; van mense nie.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het heftig teen di\u00e9 stelling kapsie gemaak en Maunye van &#8220;xenofobie&#8221; beskuldig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maunye het aan die komitee ges\u00ea die mense van Suid-Afrika het nie werklik in 1994 hul vryheid verower nie, aangesien die land se grense oorstroom word met &#8216;vlugtelinge&#8217; vanuit die res van Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hier het ons mense wat daagliks in armoede leef. Mense wat werkloos is. Ons het nooit ons vryheid as Suid-Afrikaners geniet nie. Ons het dit in 1994 ontvang en ons het &#8216;n toestroming van vlugtelinge of ongedokumenteerde mense in die land gehad, maar ons wil amper s\u00ea daar is niks hiermee verkeerd nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gaan dit nie die land se ekonomie raak nie? Jy sien op televisie hoe Spanje vlugtelinge terugstuur en hier word ons vertel van menseregte en wette . . . allerlei verskonings.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maunye het Dinsdag &#8216;n besoek aan die vlugtelingsentrum in Maitland gebring, n\u00e1 die moord op twee Somali\u00ebrs op die Kaapse Vlakte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy sien die groot getalle mense in Kaapstad. Net so in Pretoria sien jy dieselfde groot getalle mense. &#8216;n Mens begin wonder of daar nog enige mense in daardie lande oor is.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA was erg onthuts oor Maunye se uitlatings. Annette Lovemore, DA-LP, het ges\u00ea sy is &#8220;hewig ontsteld&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat jy s\u00ea, is dat ons sedert 1994 nie ons vryheid geniet nie omdat ons die toestroming van buitelanders ondervind het. Dit is presies die tipe houding wat die nuwe vlaag van xenofobiese aanvalle veroorsaak en waarteen nieregeringsorganisasies waarsku. Ons kan nie s\u00ea ons wil nie mense van buite die Suid-Afrikaanse grense hier h\u00ea nie,&#8221; het Lovemore beskuldigend ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maunye het in haar reaksie ges\u00ea mense wat na Suid-Afrika kom, moet gewerf word weens die vaardigheidstekorte wat hier ondervind word. Sy het verwys na &#8216;n verslag wat vroe\u00ebr voor die parlement gedien het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek s\u00ea nie hulle moenie hierheen kom nie. Mense moet na die land toe kom met behoorlike dokumente wetende dat hulle asielsoekers is of dat hulle gewerf is om na die land te kom.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f\u0434\u0435\u0442\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Senior ANC-LP, Maggie Maunye, voorsitter van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor binnelandse sake, het ges\u00ea Suid-Afrika kan nie onbepaald voortgaan met die &#8220;inname&#8221; van mense nie. Die DA het heftig teen di\u00e9 stelling kapsie gemaak en Maunye van &#8220;xenofobie&#8221; beskuldig. Maunye het aan die komitee ges\u00ea die mense van Suid-Afrika het nie werklik in 1994 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10610\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA verdedig toestroming oor grense&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10610","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10610","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10610"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10610\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10610"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10610"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10610"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}