{"id":10608,"date":"2011-06-30T06:19:01","date_gmt":"2011-06-30T06:19:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10608"},"modified":"2011-06-30T06:19:01","modified_gmt":"2011-06-30T06:19:01","slug":"definisie-vir-militere-veterane-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10608","title":{"rendered":"Definisie vir milit\u00eare veterane bly"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Portefeuljekomitee op Verdediging en Milit\u00eare Veterane in die Nasionale Vergadering het die definisie van &#8216;n milit\u00eare veteraan, soos dit aanvanklik in die Wetsontwerp op Milit\u00eare Veterane omskryf is, behou. Volgens die definisie kwalifiseer, onder andere, enige persoon wat milit\u00eare diens gedoen het in die statut\u00eare en nie-statut\u00eare magte voor 1994, as &#8216;n milit\u00eare veteraan. Dit beteken dat dienspligtiges van die vorige bedeling ook kwalifiseer as milit\u00eare veterane ingevolge die wetsontwerp.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die besluit om die definisie te behou gee erkenning aan alle lede van milit\u00eare magte wat op een of ander stadium opgeoffer het in die stryd, ongeag watter kant van die stryd hulle gedien het. Dit is die korrekte besluit gegrond op billikheid, regverdigheid en onpartydigheid wat politiek uitsluit. Soms is dit nodig om ook agter die skerms te werk om die regte besluit geneem te kry, en het politiek, en veral partypolitiek, nie altyd &#8216;n plek in besluite wat die belange van lede van milit\u00eare magte raak nie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Verdediging vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit beteken egter nie dat elkeen wat volgens die definisie &#8216;n milit\u00eare veteraan is nou kan aanspraak maak op die voordele in die wetsontwerp nie. Elke milit\u00eare veteraan sal ook die middelletoets moet slaag. Die minister sal egter die middelletoets bepaal wat onder andere sal bepaal dat jou inkomste onder &#8216;n sekere perk sal moet wees. Minstens word daar nou ook behoorlik erkenning gegee, nie net aan dienspligtiges nie, maar ook aan die vergete Kaapse Kleurlingkorps, wat opofferings gemaak het,&#8221; s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groenewald het ook gewaarsku dat baie oud-lede deur swendelaars oorval word met e-posse wat lede se besonderhede vra en teen &#8216;n fooi, dan kwalifiseer vir sekere voordele. Hierdie e-posse is vals en moet verwerp word en lede moet bedag daarop wees sodat hulle nie onskuldige slagoffers word van skelms nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/avtoskanery_obd_2\/\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u0441\u043a\u0430\u043d\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Portefeuljekomitee op Verdediging en Milit\u00eare Veterane in die Nasionale Vergadering het die definisie van &#8216;n milit\u00eare veteraan, soos dit aanvanklik in die Wetsontwerp op Milit\u00eare Veterane omskryf is, behou. Volgens die definisie kwalifiseer, onder andere, enige persoon wat milit\u00eare diens gedoen het in die statut\u00eare en nie-statut\u00eare magte voor 1994, as &#8216;n milit\u00eare veteraan. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10608\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Definisie vir milit\u00eare veterane bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10608","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10608","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10608"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10608\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10608"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10608"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10608"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}