{"id":10574,"date":"2011-06-24T05:55:23","date_gmt":"2011-06-24T05:55:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10574"},"modified":"2011-06-24T05:55:23","modified_gmt":"2011-06-24T05:55:23","slug":"reitz-4-was-toneelspel-se-regter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10574","title":{"rendered":"Reitz-4 was &#8216;toneelspel&#8217; s\u00ea regter"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Regters M.H. Rampai en M.B. Molemela&nbsp;het die Reitz-vier se vonnisse in die Vrystaatse hooggeregshof drasties verminder. Di\u00e9 uitspraak is n\u00e1 die app\u00e8l van die studente gelewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rampai het ges\u00ea die landdros het by vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die oortreding gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vermeende rassistiese oortredings wat die studente sou gepleeg het, en wat internasionaal opslae gemaak het, is tydens die app\u00e8lsaak uitgewys as studentepret.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;morele&#8221; blaam van die &#8220;misdadige gedrag&#8221; van die vier oudstudente is dus geminimaliseer, volgens die uitspraak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Regter Rampai het bevestig wat almal wat die gewraakte video onder o\u00eb gehad het, reeds weet. Hy het ges\u00ea videotonele waar die studente kamma in kos urineer, was net toneelspel en dat daar nie werklik in die brousel ge\u00fcrineer is nie.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regter is oortuig dat die vier swart skoonmakers en die man in die video toneel gespeel het en nooit die brousel ingekry het nie en net gemaak het of hulle daarvan eet en naar word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vernedering en aantasting van waardigheid was werklik nie so ernstig en ontstellend as wat voorgegee is nie, s\u00ea Rampai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opgeskorte tronkstraf van ses maande wat hooflanddros Mziwonke Hinxa in Julie 2010 in die Bloemfonteinse landdroshof aan hulle opgel\u00ea het, val ook heeltemal weg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Rampai het die vier studente nie crimen injuria teenoor swart mense in die algemeen en in die besonder die studente en personeel van die Universiteit van die Vrystaat gepleeg nie. &nbsp;Hulle het alleen skuld beken teenoor die vyf klaers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senior advokaat Kemp J. Kemp, het vir die Reitz-vier opgetree.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">casino online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regters M.H. Rampai en M.B. Molemela&nbsp;het die Reitz-vier se vonnisse in die Vrystaatse hooggeregshof drasties verminder. Di\u00e9 uitspraak is n\u00e1 die app\u00e8l van die studente gelewer. Rampai het ges\u00ea die landdros het by vonnisoplegging wesentlike mistastings rakende die aard en die erns van die oortreding gemaak. Die vermeende rassistiese oortredings wat die studente sou gepleeg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10574\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Reitz-4 was &#8216;toneelspel&#8217; s\u00ea regter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10574","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10574","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10574"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10574\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10574"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10574"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10574"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}