{"id":10564,"date":"2011-06-23T05:48:31","date_gmt":"2011-06-23T05:48:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10564"},"modified":"2011-06-23T05:48:31","modified_gmt":"2011-06-23T05:48:31","slug":"rassenasionalisme-michelle-en-julius-se-kreet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10564","title":{"rendered":"Rassenasionalisme: Michelle en Julius se kreet"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Michelle Obama, wat saam met haar ma en twee dogters reis, maar sonder haar man,&nbsp;s\u00ea vandag se generasie het die vermo\u00eb om die w\u00eareld te verander.&nbsp;Obama het di\u00e9 week jongmense by die Regina Mundi-kerk in Soweto toegespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het nie na die mees suksesvolle &#8220;jeugdige&#8221;, Julius Malema se dawerende sukses die afgelope naweek by die ANC-Jeugliga se kongres in Midrand waar Malema eenparig as jeugleier verkies is nie, verwys nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die jongmense besit die vermo\u00eb om ekonomiese modelle te verander om ekonomiese ontwikkeling regoor die w\u00eareld te verseker. Dit is nie seker of sy bedoel het nasionalisering is ingesluit as die soort verandering wat sy in gedagte het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama het nietemin die struggle-geskiedenis van Suid-Afrika opgehemel as die rigting waarin die hele w\u00eareld behoort te beweeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama s\u00ea &nbsp;leiers van die anti-apartheidsbeweging in Suid-Afrika en die burgerregtebeweging in Amerika is &#8216;n voorbeeld vir die jonger generasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is te danke aan hulle wat ons vandag hier kan vergader. Dit is te danke aan hulle dat ek voor julle staan as die presidentsvrou van Amerika,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As enigeen ooit s\u00ea jy mag nie of jy kan nie, wil ek h\u00ea julle moet met een stem s\u00ea \u2013 die stem van &#8216;n generasie \u2013 julle s\u00ea &#8216;ja, ons kan&#8217;.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitlating is bykans geheel en al in pas met Julius Malema se houding waarin hy sy volgelinge aangemoedig het om die huidige orde uit te daag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama, sowel as Malema, se uitgangspunt is duidelik om &#8216;n swart rassenasionalisme te bevorder. Dat dit ten koste van wit inwoners in Suid-Afrika geskied, is blykbaar geen probleem vir die Amerikaanse eerste dame nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ten minste haar verbintenis tot grondpag gedemonstreer nadat sy Woensdag by die Vhuthilo Community Center in Soweto gaan wortels uittrek het uit die vaal groentetuintjie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0456\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Michelle Obama, wat saam met haar ma en twee dogters reis, maar sonder haar man,&nbsp;s\u00ea vandag se generasie het die vermo\u00eb om die w\u00eareld te verander.&nbsp;Obama het di\u00e9 week jongmense by die Regina Mundi-kerk in Soweto toegespreek. Sy het nie na die mees suksesvolle &#8220;jeugdige&#8221;, Julius Malema se dawerende sukses die afgelope naweek by die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10564","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10564","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10564"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10564\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10564"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10564"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10564"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}