{"id":10560,"date":"2011-06-22T05:59:31","date_gmt":"2011-06-22T05:59:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10560"},"modified":"2011-06-22T05:59:31","modified_gmt":"2011-06-22T05:59:31","slug":"obama-ignoreer-sy-generaals","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10560","title":{"rendered":"Obama ignoreer sy generaals"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Barack Obama gaan die raad van die Pentagon se generaals verwerp deur die aankondiging van die onttrekking van tot 30 000 troepe uit Afghanistan teen November volgende jaar, net betyds vir die Amerikaanse presidensi\u00eble verkiesing. Di\u00e9 aankondiging gaan na verwagting Woensdag gemaak word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stap kom ten spyte van waarskuwings van sy milit\u00eare bevelvoerders dat hulle onlangse milit\u00eare oorwinnings broos is. Hulle het aangedring daarop om troepgetalle hoog te hou tot 2013.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die versnelde onttrekking het ontsteltenis by Amerikaanse en Britse bevelvoerders in Kaboel veroorsaak, wat bekommerd is dat die Withuis is nou gedryf word deur politieke eerder as milit\u00eare oorwegings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se nasionale televisie-optrede Woensdag, die sesde sedert hy president geword het, is bedoel om die begin van die einde van die Amerikaanse milit\u00eare ontplooiing in Afganistan uit te spel aan sy landgenote.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Withuis het vroe\u00ebr bevestig dat die onttrekking &#8220;beduidend&#8221; sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se besluit is daarop gemik om &#8216;n Amerikaanse publiek wat oorlogsmoeg is, te paai. Die 10-jarige oorlog het reeds 1 522 Amerikaanse lewens gekos. Die dood van Osama bin Laden sal na verwagting stukrag aan di\u00e9 besluit verleen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO-bevelvoerders gelei deur generaal David Petraeus het gewaarsku dat daar in werklikheid geen merkbare dividend uit die dood van die al Kaida-leier is nie. Die Taliban se rug is nog lank nie gebreek nie, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onttrekking het &#8216;n diep kloof in Washington laat ontstaan. Die sekretaris van verdediging, Robert Gates, wil &#8216;n beskeie vermindering sien, terwyl&nbsp;senior Withuispersoneel, pynlik bewus daarvan dat die president &#8216;n verkiesing op hande het, s\u00ea &#8216;n vermindering ipv &#8216;n onttrekking sal &#8216;n sein stuur na die Amerikaanse publiek dat &#8216;n einde aan die oorlog nie in sig is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obama se selfvertroue as president is blykbaar genoeg om Gates se goeie raad te weer eens te ignoreer. Hy het hom nie gesteur aan waarskuwings om milit\u00eare betrokkenheid in Libi\u00eb te vermy nie, en het nou weer alle milit\u00eare oorwegings oor Afghanistan afgewys.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/dlja-aktivnogo-otdyha\/drugoe\">\u043f\u0430\u043b\u0430\u0442\u043a\u0430 \u0446\u0435\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Barack Obama gaan die raad van die Pentagon se generaals verwerp deur die aankondiging van die onttrekking van tot 30 000 troepe uit Afghanistan teen November volgende jaar, net betyds vir die Amerikaanse presidensi\u00eble verkiesing. Di\u00e9 aankondiging gaan na verwagting Woensdag gemaak word. Die stap kom ten spyte van waarskuwings van sy milit\u00eare bevelvoerders dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10560\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama ignoreer sy generaals&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10560","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10560","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10560"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10560\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10560"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10560"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10560"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}