{"id":10529,"date":"2011-06-17T07:18:07","date_gmt":"2011-06-17T07:18:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10529"},"modified":"2011-06-17T07:18:07","modified_gmt":"2011-06-17T07:18:07","slug":"leopold-scholtz-beledig-afrikaner-intelligensie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10529","title":{"rendered":"Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nog steeds Leopold Scholtz se geplete tong, nou aangevuur deur sy onheilige alliansie met FW de Klerk en Afriforum\/Solidariteit\/Helpende Hand in Brussel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kom ons annaliseer Scholtz se <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.dieburger.com\/Rubrieke\/LeopoldScholtz\/Wit-armoede-in-SA-mag-nie-verswyg-word-20110617\">rubriek <\/a>in die Nasperskoerant <em>Die Burger<\/em> vanoggend, 17 Junie 2011.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek haal Scholtz aan:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoe verduidelik jy die kwessie van wit armoede in die nuwe Suid-Afrika aan buitelanders sonder om te klink of jy, soos in die apartheidstyd, net aan wit mense se belange dink? Trouens, hoe verduidelik jy wit armoede aan welvarende wit Suid-Afrikaners vir wie dit nie eens op hul radarskerm registreer nie?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Wit <\/em>Suid-Afrikaners word uitgesuig met bedelbriewe oor <em>wit <\/em>armoede deur Helpende Hand en dan word die geld aangewend deur swartes te voed en &#8216;n miniskule deel na &#8216;n paar armblankes deurgewerk. Dit is die waarheid, mnr Scholtz!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n waarheid is: Daar was g\u00e9\u00e9n blankes voor 1994 in plakkerskampe nie. Die armblankes is uit hulle huise gegooi deur die ANC en die wonings wat deur die vorige regering vir arm mense gebou was, is aan die swartes toegeken wat dit in n baie kort tydjie so verniel het dat dit nou plakkerskampagterbuurte geword het. Kan ek aan jou voorstel om te gaan kyk hoe lyk dit in een so &#8216;n woonbuurt n\u00e1 1994 &#8211; Danville in Pretoria?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die waarheid van Solidariteit\/Afriforum\/Helpende Hand is dat dit met blankes se geld onderhou word, nie swartes se geld nie. Daarna word die fondse terwille van politieke korrektheid na swartes en bruines gekanaliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Leopold Scholtz skryf:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dr. Danie Langner, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand (wat hom met hoofsaaklik wit armoede besig hou), is vandeesweek met \u2019n span personeellede in Nederland om kommunikasiekanale na allerlei instansies in di\u00e9 land aan te l\u00ea en aandag vir die probleem van wit armoede te vra. Ek het die voorreg gehad om by sommige van die gesprekke aanwesig te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Allereers d\u00edt: Langner en sy personeel is die sout van die aarde. Opregte mense, onbeskaamd inklusief Afrikaans, gelowig, met \u2019n hart vir hul medemens in nood.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor hierdie mening van Scholtz gaan ek my nie uitlaat nie. Ek gaan dit aan die leser oorlaat om sy eie mening te vorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit dat dr Scholtz nou die <em>wit <\/em>kerke wil byhaal vir finansi\u00eble voordeel van die onheilige aliansie skrei ten hemele maar is ook baie insiggewend van sy gepoogde manipulasie t.o.v. <em>wit <\/em>Afrikaners se geldsak en weereens &#8216;n belediging vir die blanke Afrikaners se intelligensie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki\/mashinki-i-tehnika\/avtotreki-parkingi\">\u0442\u0440\u0435\u043a \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u0448\u0438\u043d\u043e\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog steeds Leopold Scholtz se geplete tong, nou aangevuur deur sy onheilige alliansie met FW de Klerk en Afriforum\/Solidariteit\/Helpende Hand in Brussel. Kom ons annaliseer Scholtz se rubriek in die Nasperskoerant Die Burger vanoggend, 17 Junie 2011. Ek haal Scholtz aan: &#8220;Hoe verduidelik jy die kwessie van wit armoede in die nuwe Suid-Afrika aan buitelanders &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10529\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10529","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10529","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10529"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10529\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10529"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10529"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10529"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}