{"id":10525,"date":"2011-06-14T12:39:58","date_gmt":"2011-06-14T12:39:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10525"},"modified":"2011-06-14T12:39:58","modified_gmt":"2011-06-14T12:39:58","slug":"afrikaner-sal-besef-da-is-n-klug-wanneer-swart-leier-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10525","title":{"rendered":"Afrikaner sal besef DA is \u2018n klug wanneer swart leier kom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Voor die munisipale verkiesing het die DA-Leier Helen Zille ges\u00ea dat Lindiwe Mazibuko (DA-Nasionale Woordvoerder) haar moet opvolg as leier.  In  Rapport van 22 Mei 2011 het Helen Zille dit weereens beklemtoon dat Lindiwe haar moet opvolg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie Afrikaners is van die mees rasbewuste mense in Suid-Afrika; hoe kan hulle  vir die DA stem wat \u2018n liberale party is? Die DA wil alle volke tevrede hou en hoofsaaklik die swart- en kleurlingbevolking. Die DA bied my as Afrikaner niks nie, omdat as die DA die land sou regeer, sal SEB (BEE) op sy beste toegepas word en ons Afrikaners sal daaronder ly. Die Afrikaner moet besin of  moontlike beter dienslewering by die DA belangriker is, as dat jy jou volksidenteit gaan verloor.  Die swart bevolking is reeds op pad na identiteitloosheid deurdat hulle hul eie tale versaak en eerder Engels verkies. Ons is ook besig om \u2018n identeitlose groep te raak want ons hardloop agter die liberaliste aan. Die liberale sal natuurlik stem vir hierdie identeitlose weg, want dit is hulle einddoel met ons; daardeur kan hulle die mense manipuleer soos hulle wil.  Waarom is daar in Europa en selfs hier op ons eie kontinent soveel etniese oorlo\u00eb?  Hierdie opstande vind juis plaas omdat hierdie groepe denkers is en hulle wil hul eie identiteite behou.  Die Afrikaner gaan wakker skrik as dit eers te laat is, wanneer die liberale monster hulle ingesluk het.  Voorbeelde van multikulturele lande soos Frankryk, Duitsland, Nederland en die VSA bewys niks want elke groep streef na sy eie identiteit en daarom vind ook hier rassisme plaas.   Die oplossing vir Suid-Afrika is selfbeskikking en die Afrikaner moet hiervoor veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stem eerder vir iets waarin jy kan glo en nie om die verkeerde redes vir \u2018n party om opposisie te verkry of om Pretoria te wen nie, want dit gaan nie gebeur nie.  Daar moet ook nie buite stemming gebly word  nie, want dit help insgelyks niks nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-086-u-vrachebnoe-zaklyuchenie\">\u043c\u0435\u0434\u0438\u0446\u0438\u043d\u0441\u043a\u0430\u044f \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voor die munisipale verkiesing het die DA-Leier Helen Zille ges\u00ea dat Lindiwe Mazibuko (DA-Nasionale Woordvoerder) haar moet opvolg as leier. In Rapport van 22 Mei 2011 het Helen Zille dit weereens beklemtoon dat Lindiwe haar moet opvolg. Baie Afrikaners is van die mees rasbewuste mense in Suid-Afrika; hoe kan hulle vir die DA stem wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10525\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaner sal besef DA is \u2018n klug wanneer swart leier kom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-10525","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10525","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10525"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10525\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10525"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10525"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10525"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}