{"id":10497,"date":"2011-06-07T06:27:42","date_gmt":"2011-06-07T06:27:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10497"},"modified":"2011-06-07T06:27:42","modified_gmt":"2011-06-07T06:27:42","slug":"nog-n-plaasmoord-ruk-randfontein","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10497","title":{"rendered":"N\u00f2g &#8216;n plaasmoord ruk Randfontein"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;&#8216;n Prominente boer se liggaam is om ongeveer 4.30nm deur plaaswerkers gevind, nadat hy Vrydagoggend as vermis aangemeld is.<\/p>\n<p>Lede van die plaaslike SAPD-sektorpolisie, honde-eenheid en lugvleuel, sowel as gemeenskapslede, en die plaaslike gemeenskapspolisie\u00ebringsforum (GPF), is al sedert Vrydag betrokke by &#8216;n reuse soektog na die boer, wat niks opgelewer het nie.<\/p>\n<p>Plaaswerkers, wat Saterdag laatmiddag nog gehelp het met die soektog, het op die boer se liggaam, waar dit, oorkant die straat van sy plaas, sowat &#8216;n kilometer vanaf die pad, in &#8216;n rotsskeur versteek is en met gras en bossies bedek is, opgemerk en die GPF en polisie in kennis gestel.<\/p>\n<p>Die boer, wie se naam op hierdie stadium nie aan die HERALD bekend is nie, was volgens getuies op die toneel, die eienaar van &#8216;n bekende troeteldier- en vo\u00eblplaas in die omgewing.<\/p>\n<p>Die liggaam is gevind met vasgebinde hande en voete, sonder klere en met &#8216;n lap oor die kop getrek.<\/p>\n<p>Die oorsaak van sy dood kan nog nie bepaal word nie, aangesien die polisiepatalogie-eenheid, nog nie die liggaam verwyder het nie, en ondersoekers op die toneel nie die liggaam mag beweeg nie.<\/p>\n<p>Volgens ooggetuies, het die man &#8220;baie wreed&#8221; gesterf.<\/p>\n<p>Die boer se dood volg glo kort nadat &#8216;n gewese werknemer die boer probeer dagvaar het oor &#8216;n geldgeskil, wraak gesweer het op die boer nadat sy saak glo misluk het.<\/p>\n<p>Volgens getuies op die toneel, het die gewese werknemer, en drie ander werknemers wat ook by die geskil betrokke was, intussen spoorloos verdwyn.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/10-podvesnye-lyustry\">\u043b\u044e\u0441\u0442\u0440\u0430 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp;&#8216;n Prominente boer se liggaam is om ongeveer 4.30nm deur plaaswerkers gevind, nadat hy Vrydagoggend as vermis aangemeld is. Lede van die plaaslike SAPD-sektorpolisie, honde-eenheid en lugvleuel, sowel as gemeenskapslede, en die plaaslike gemeenskapspolisie\u00ebringsforum (GPF), is al sedert Vrydag betrokke by &#8216;n reuse soektog na die boer, wat niks opgelewer het nie. Plaaswerkers, wat Saterdag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10497\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;N\u00f2g &#8216;n plaasmoord ruk Randfontein&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-10497","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10497\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}