{"id":10487,"date":"2011-06-06T06:02:19","date_gmt":"2011-06-06T06:02:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10487"},"modified":"2011-06-06T06:02:19","modified_gmt":"2011-06-06T06:02:19","slug":"tolhekke-hoe-meer-antwoorde-hoe-meer-vrae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10487","title":{"rendered":"Tolhekke: Hoe meer antwoorde, hoe meer vrae"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hoe meer antwoorde hoe meer vrae,&#8221; was die VF Plus se reaksie na aanleiding van die minister van vervoer se antwoord op &#8216;n parlement\u00eare vraag wat aandui wat die metode is waarvolgens die toltariewe bepaal is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ekonomiese modelle wat deur SANRAL\/SANPAB toegepas is, is die welbekende koste-voordele (cost-benefit analysis), makro-ekonomiese en mikro-ekonomiese analise,&#8221; het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor vervoer, ges\u00ea. &#8220;Alhoewel die parlement\u00eare antwoord meer lig werp op die metode wat gebruik is, word daar nie presies uiteengesit hoe by die resultate uitgekom is nie. Al die resultate dui op goeie redes om die tolprojek te inisieer. Daar is egter steeds kommer by die VF Plus oor die proses waarvolgens die hele projek aangepak is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Onre\u00eblmatighede, soos dat die maatskappy Tolplan blykbaar deel was van die aanvanklike lewensvatbaarheidstudie en ook volgens berigte later die oprig van die tolstelsel bestuur het, skep meer vrae oor die lewensvatbaarheid en wettigheid van die projek. Die VF Plus gaan verdere parlement\u00eare vrae in die verband aan die minister rig,&#8221; het Alberts verder verduidelik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het hierdie week ook aangedui dat die party gaan aansoek doen, in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, om alle dokumentasie van SANRAL\/SANPAB te versoek wat sal aandui wat die werklike kostes van die Gautengse snelwegopgraderings sov\u00ear is en wat die formule is wat gebruik word om die tariewe te bereken. Die VF Plus sal steeds voortgaan met die aansoek aangesien die antwoorde wat die minister verskaf het net nog meer vrae as antwoorde skep. &#8220;Ons sal veral wil sien presies hoe die ekonomiese modelle toegepas is om die toltarief te bereken sodat eksterne ekonome die integriteit van die navorsing kan ondersoek,&#8221; het Alberts ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus beskou ook die terughou van kerninligting rondom die projek as gronde vir die tersydestelling van die huidige konsultasieproses aangesien die deelnemers ontneem word van hulle reg om behoorlik te reageer op die besluit wat SANRAL\/SANPAB geneem het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/gidroakkumulyatory\">\u0433\u0438\u0434\u0440\u043e\u0430\u043a\u043a\u0443\u043c\u0443\u043b\u044f\u0442\u043e\u0440 \u043c\u0438\u043d\u0441\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Hoe meer antwoorde hoe meer vrae,&#8221; was die VF Plus se reaksie na aanleiding van die minister van vervoer se antwoord op &#8216;n parlement\u00eare vraag wat aandui wat die metode is waarvolgens die toltariewe bepaal is. &#8220;Die ekonomiese modelle wat deur SANRAL\/SANPAB toegepas is, is die welbekende koste-voordele (cost-benefit analysis), makro-ekonomiese en mikro-ekonomiese analise,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10487\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tolhekke: Hoe meer antwoorde, hoe meer vrae&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10487","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10487","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10487"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10487\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10487"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10487"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10487"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}