{"id":10484,"date":"2011-06-03T07:36:50","date_gmt":"2011-06-03T07:36:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10484"},"modified":"2011-06-03T07:36:50","modified_gmt":"2011-06-03T07:36:50","slug":"nigeriese-babafabriek-bestorm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10484","title":{"rendered":"Nigeriese babafabriek bestorm"},"content":{"rendered":"<p>Nigeriese polisielede het &#8216;n klopjag op &#8216;n beweerde &#8220;babaplaas&#8221; uitgevoer waar die tienermoeders gedwing is om hul pasgeborenes aan mensehandelaars te oorhandig.<\/p>\n<p>Twee-en-dertig swanger meisies is gered uit &#8216;n kraamhuis in die suidelike stad van Aba, het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die meisies, veral van skoolgaande ouderdom, is na bewering opgesluit by die Cross Foundation-kliniek sodat hulle babas kon produseer. Di\u00e9 babas is verkoop vir onwettige aanneming of vir gebruik in ritualistiese heksery.<\/p>\n<p>Bala Hassan, die Abia-polisiekommissaris, het ges\u00ea: &#8220;Ons het die perseel van die Cross Foundation in Aba drie dae gelede bestorm n\u00e1 &#8216;n verslag dat swanger meisies tussen die ouderdomme van 15 en 17 aangehou word om babas te maak vir die grondeienaar.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het 32 swanger dogters gered en die eienaar in hegtenis geneem.&#8221; Hassan het bygevoeg dat vier babas ook teruggevind is in die aanval.<\/p>\n<p>Geoffrey Ogbonna, &#8216;n polisiewoordvoerder, is as volg aangehaal deur CNN: &#8220;Daar was sowat 30 swanger jong dames, die oudste was 20 jaar oud. Sommiges is in die sekond\u00eare skool, selfs in die laerskool&#8230;&#8221;<\/p>\n<p>Van die meisies wat gered is, het aan die polisie ges\u00ea dat die hospitaaleienaar hulle $192 vir pasgebore seuns en $161 vir pasgebore meisies betaal het.<\/p>\n<p>Dr Hyacinth Orikara, eienaar van die Cross Foundation, sal waarskynlik op aanklagte van kindermishandeling en mensehandel verskyn, het die polisie ges\u00ea. Die koop of verkoop babas kan &#8216;n 14-jaar tronkstraf dra.<\/p>\n<p>Orikara, wat na berig word aan &#8216;n universiteit studeer het en &#8216;n op die Ab\u00eda-staat se gesondheidsdiensbestuur was, ontken die bewerings. Hy s\u00ea hy wou tieners help met ongewenste swangerskappe.<\/p>\n<p>Mensehandel is die derde mees algemene misdaad in Nigeri\u00eb n\u00e1 finansi\u00eble bedrog en dwelmhandel. Ten minste 10 kinders word daagliks verkoop, volgens die VN. Smokkelaars word selde gevang.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/poverkhnostnye-nasosy\">\u0446\u0435\u043d\u0442\u0440\u043e\u0431\u0435\u0436\u043d\u044b\u0435 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u044b \u0434\u043b\u044f \u0432\u043e\u0434\u044b \u043f\u0440\u043e\u043c\u044b\u0448\u043b\u0435\u043d\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeriese polisielede het &#8216;n klopjag op &#8216;n beweerde &#8220;babaplaas&#8221; uitgevoer waar die tienermoeders gedwing is om hul pasgeborenes aan mensehandelaars te oorhandig. Twee-en-dertig swanger meisies is gered uit &#8216;n kraamhuis in die suidelike stad van Aba, het die polisie ges\u00ea. Die meisies, veral van skoolgaande ouderdom, is na bewering opgesluit by die Cross Foundation-kliniek sodat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10484\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeriese babafabriek bestorm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-10484","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10484","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10484"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10484\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10484"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10484"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10484"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}