{"id":10474,"date":"2011-06-03T06:21:39","date_gmt":"2011-06-03T06:21:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10474"},"modified":"2011-06-03T06:21:39","modified_gmt":"2011-06-03T06:21:39","slug":"oilgate-weer-opgediep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10474","title":{"rendered":"&#8216;Oilgate&#8217; weer opgediep"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die burgerregte-inisiatief AfriForum het gevra dat adv. Lawrence Mushwana as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) moet bedank na aanleiding van die app\u00e8lhof se verdoemende uitspraak dat die Openbare Beskermer (OB), destyds adv. Mushwana, se ondersoek na die Oilgate-skandaal so halfhartig en oppervlakkig was, dat dit daarop neerkom dat hy hoegenaamd geen ondersoek gedoen het nie.  Vyf app\u00e8lregters het saamgestem dat die OB se sogenaamde ondersoek ter syde gestel moet word, aangesien die aangeleenthede nie eens ondersoek is nie.  AfriForum sal ook die huidige OB, adv. Thuli Madonsela, vra om \u0149 nuwe ondersoek na die Oilgate-saak te loods.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oilgate-skandaal het gevolg nadat die Mail &amp; Guardian die brandstofmaatskappy Imvume Holdings daarvan beskuldig het dat dit R11-miljoen se staatsgeld kort voor die verkiesing van 2004 aan die ANC oorbetaal het.  Die geld was deel van \u0149 bedrag van R15-miljoen wat deur Imvume vir &#8216;n olietransaksie van PetroSA gevra is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Alana Bailey, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, sal die feit dat adv. Mushwana as OB die ANC klaarblyklik beskerm het, net die standpunt versterk dat die MRK eintlik as \u0149 kommissie vir die beskerming van die ANC se regte funksioneer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die verlede het AfriForum al etlike klagtes by die MRK ingedien, wat nie ondersoek is nie.  Dit het reeds vrae oor die onpartydigheid en funksionaliteit van die MRK laat ontstaan,&#8221; het Bailey ges\u00ea.  &#8220;Die app\u00e8lhof se beslissing dui net weer aan hoe instellings wat grondwetlik veronderstel is om die hele Suid-Afrikaanse gemeenskap te beskerm en te dien, en daardeur demokrasie te bevorder, deur die ANC se kaderontplooiing lamgel\u00ea word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">AfriForum sal die saak na die OB terugverwys.  Volgens Bailey sal dit die toets wees om te bepaal of die OB sedert Mushwana se vertrek, nou inderdaad as \u0149 openbare beskermer funksioneer, of steeds net die ANC se belange op die hart dra.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/parket-ukladka.com\/products\/montazh-parketa\">\u043f\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442\u043d\u044b\u0439 \u043f\u043e\u043b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgerregte-inisiatief AfriForum het gevra dat adv. Lawrence Mushwana as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) moet bedank na aanleiding van die app\u00e8lhof se verdoemende uitspraak dat die Openbare Beskermer (OB), destyds adv. Mushwana, se ondersoek na die Oilgate-skandaal so halfhartig en oppervlakkig was, dat dit daarop neerkom dat hy hoegenaamd geen ondersoek gedoen het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10474\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Oilgate&#8217; weer opgediep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-10474","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10474"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10474\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}