{"id":10472,"date":"2011-06-02T06:02:57","date_gmt":"2011-06-02T06:02:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=10472"},"modified":"2011-06-02T06:02:57","modified_gmt":"2011-06-02T06:02:57","slug":"is-die-vsa-nog-n-regstaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=10472","title":{"rendered":"Is die VSA nog &#8216;n regstaat?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse ingryping in Libi\u00eb se burgeroorlog, &#8216;n intervensie wat met &#8216;n surplus verwarring oor vermo\u00ebns en &#8216;n tekort aan eerlikheid oor doelwitte afgeskop het, is besig om die oppergesag van die Amerikaanse regstelsel, en in die besonder die veelbesproke <em>War powers Resolution<\/em> uit te daag.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag of die WPR goeie of slegte wetgewing is, is nie ter sake nie. Dit \u00eds ongelukkig wetgewing. En dit is sonder twyfel &#8216;n wet waarmee President Obama in stryd verkeer. Die wet bepaal dat &#8216;n president milit\u00eare aksie moet staak binne 60 dae na die aanvang daarvan (of 90, indien die president in skrif &#8220;sertifiseer&#8221; dat vanwe\u00eb &#8216;n &#8220;onvermydelike milit\u00eare noodsaaklikheid&#8221; die veiligheid van die Amerikaanse magte bedreig word). Die Amerikaanse Kongres is egter doodstil oor hierdie oorlog wat meer as 70 dae gelede begin het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alle presidente verafsku die eng voorwaardes van die WPR maar het nog altyd gesorg dat hulle optree &#8220;in ooreenstemming met&#8221; die vereiste verslagdoening elke 48-uur. Op 21 Maart, twee dae nadat die oorlog in Libi\u00eb begin is, het Obama die Kongres in kennis gestel van die toe reeds ooglopende stap om di\u00e9 olieryke land te bombardeer. Hy het belowe dat Amerikaanse bedrywighede daar &#8220;beperk in hul aard, duur, en die omvang&#8221; sou wees in diens van &#8216;n &#8220;beperkte en goed-gedefinieerde sending&#8221;. Die sogenaamde &#8220;goed-gedefinieerde&#8221; sending was o\u00ebnskynlik om burgerlikes te beskerm; dit het egter intussen sonder enige verklaring skielik regimeverandering geword.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 28 Maart belowe Obama &#8220;die Verenigde State sal &#8216;n ondersteunende rol speel.&#8221; Maar die WPR laat presidente nie alle vryhede toe omdat die VSA &#8216;n&nbsp; &#8220;ondersteunende rol speel&#8221; nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 20 Mei verklaar Obama dat sy land se &#8220;deelname&#8221; op &#8220;nie-kinetiese ondersteuning&#8221; berus (intelligensie, logistiek, brandstof) maar kennelik ook kinetiese aanvalle op Libiese lugverdediging en ander teikens van &#8220;die NAVO-magte&#8221;. Hy s\u00ea die Amerikaanse ondersteuning is &#8220;belangrik&#8221;, maar &#8220;ons neem nie meer die leiding nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 stelling is erg misleidend. NAVO sal nie sonder Amerika optree nie, en sonder die VSA se ondersteuning, sou die Libiese veldtog nie kon voortgaan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Senator Richard Lugar &#8211; vooraanstaande Republikein op die<em> Foreign Relations Committee<\/em> &#8211; het op 23 Mei in &#8216;n ontstoke brief aan Obama die president daarvan beskuldig dat hy geen van sy verpligtinge om die Kongres te raadpleeg &#8220;soos die WPR vereis&#8221; vervul het nie. Lugar beskuldig Obama ook daarvan dat hy die Kongres se goedkeuring onder ander voorwendsels verkry het. Di\u00e9 beswaar is begroet met lang en uitgerekte verduidelikings oor hoe presidente oor sekere magte beskik en geen direkte antwoord nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter ontoelaatbaar in die derde maand van &#8216;n oorlog wat Obama ges\u00ea het dae sal duur en nie weke nie, dat &#8216;n president nie eens antwoorde kan verskaf nie. Ongeag wat die Kongres besluit, is dit duidelik dat die oorlog sal voortgaan sonder die nodige wetlike goedkeuring. Die blote feit dat dit reeds op hierdie laat stadium met stilte begroet word deur die adminstrasie sowel as talle opposisielede, is die klinkklare bewys.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/uslugi-poligrafa\">\u043f\u0441\u0438\u0445\u043e\u0444\u0438\u0437\u0438\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u0438\u0441\u0441\u043b\u0435\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0441 \u043f\u0440\u0438\u043c\u0435\u043d\u0435\u043d\u0438\u0435\u043c \u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.sovetneg.ru\/object\/dostavka--drugih-stran-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse ingryping in Libi\u00eb se burgeroorlog, &#8216;n intervensie wat met &#8216;n surplus verwarring oor vermo\u00ebns en &#8216;n tekort aan eerlikheid oor doelwitte afgeskop het, is besig om die oppergesag van die Amerikaanse regstelsel, en in die besonder die veelbesproke War powers Resolution uit te daag. Die vraag of die WPR goeie of slegte wetgewing &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=10472\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Is die VSA nog &#8216;n regstaat?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-10472","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10472","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10472"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10472\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10472"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10472"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10472"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}